03/06/2026
Sonbrille vir kinders by Busy Bee!
Of jy nou op pad strand toe is, die buitelewe geniet of net stylvol wil lyk – ons het sonbrille kinders!
Kom loer gerus in en ontdek ons verskeidenheid sonbrille wat jou oë beskerm én jou sommer goed laat lyk.
📍 Besoek Busy Bee vandag en kry die perfekte paar vir die kleingoed!
Fynbossentrum 8, Stilbaai
📞 028 754 180
🐝 Busy Bee – iets vir almal.