10/06/2026
π£ Jou nuwe gunsteling skoene wag vir jou!
Dames Egte Leer Vellies β gemaak vir gemak, styl en alledaagse avontuur.
π» Sagte egte leer
π» Lig en gemaklik
π» Perfek vir werk, inkopies of 'n kuier saam met vriendinne
ππ©· Verskillende kleure beskikbaar
π° Slegs R400 per paar
Want gemaklike voete maak elke dag beter.
Kom kuier gerus by The Secret Place gifts, en kom kry jou paar voor hulle dalk as iemand anders se voete by die winkel uit stap.