Staute Jeans

Call Directions Website Contact the business

Staute Jeans Die ๐“œ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ denims, ๐“ฏ๐“ช๐“ท๐“ฝ๐“ช๐“ผ๐“ฝ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ๐“ฎ kwaliteit en ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฎ๐“ด๐“ฝ๐“ฎ pas!!!โ™ฅ๏ธ๐Ÿ‘–๐Ÿงต
(1)

01/11/2026

Ons is so trots om deel te wees hiervan!!! ๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–๐Ÿ‘–Kom kuier en shop 13 Desember saam met ons๐Ÿฅ‚๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘–

Ons Kan Nie Anders as Om hierdie pragtige foto's van Blossom & Bloom Boutique te share Nie ๐Ÿ–ค๐Ÿ‘–๐Ÿ–ค         So Mooi Chanelle ...
29/10/2026

Ons Kan Nie Anders as Om hierdie pragtige foto's van Blossom & Bloom Boutique te share Nie ๐Ÿ–ค๐Ÿ‘–๐Ÿ–ค
So Mooi Chanelle ๐Ÿ‘–๐Ÿ–ค๐Ÿ‘–

Die Willemientjie is รฑ must have๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ‘Œ๐Ÿผ๐Ÿ‘Œ๐Ÿผ

28/10/2026

Sommige uitrustings trek jy aanโ€ฆ

En ander gee jou sommer โ€™n hele houding. ๐Ÿ˜‰๐Ÿ‘–โ˜€๏ธ!!!!

Die Staute Mom Jeans saam met die Mila Toppie is presies ditโ˜€๏ธ๐Ÿ‘–๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Gemak ontmoet ๐“ผ๐“ฝ๐”‚๐“ต
Klassiek ontmoet ๐˜ ๐˜ถ ๐˜ฏ ๐˜’ ๐˜บ
En ๐’”๐’†๐’๐’‡๐’—๐’†๐’“๐’•๐’“๐’๐’–๐’† ontmoet jou in die spieรซl.๐Ÿ˜ƒ!!!

Hierdie kombinasie skree โ€œFunky Mammaโ€ van โ€™n afstand af!โ€ ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ‘–๐Ÿ™Œ๐Ÿป

As jy op soek is na daardie outfit wat jou laat uitstaan sonder om te probeerโ€ฆ hier is SY!!!!๐Ÿ™Œ๐Ÿป

28/10/2026

Staute Jeans se Wye Willemientjie met 3 pragtige kleur toppiesโ€ฆโ€ฆ.

Aqua ๐Ÿฉต
Sage ๐Ÿˆ
Pers ๐Ÿ’œ

Los net jou gunsteling kleur se emoji in die comments!

Okay, Loka Blomme, ons is OPGEWONDE! ๐Ÿ‘–๐Ÿ’œ Die weer is lekker, die son skyn en ons bene is reg om bietjie vars lug te kry! ...
20/10/2026

Okay, Loka Blomme, ons is OPGEWONDE! ๐Ÿ‘–๐Ÿ’œ Die weer is lekker, die son skyn en ons bene is reg om bietjie vars lug te kry!

En raai wat? Jou jeans kan ook saam speel!
Ons het nou die High Rise Bermuda & Pedal Pusher Jeans en ons LOVE dit! Die lekkerste deel? Jy kan jou eie lengte kies, jou denims se turn-up doen en jy is sommer BEACH READY! ๐Ÿ’œ๐Ÿ’œโœจ

Van korter tot langer โ€” daar is โ€™n lengte vir elke Loka Blom!

WAT IS JOU ALL-TIME FAV JEANS-LENGTE? ๐Ÿ‘‡

๐Ÿ‘– Bermuda โ€“ bo die knie
๐Ÿ‘– Pedal Pusher โ€“ onder die knie
๐Ÿ‘– Full-length โ€“ ek hou by my lang jeans!

Los jou keuse in die comments! En sรช nou eerlikโ€ฆ is jy reg om daardie bene te wys?

Ek weet nie van julle nie, maar โ€™n mooi denim kan sommer enige Maandag beter laat lyk! ๐Ÿ‘–๐Ÿ’œโœจNuwe week, nuwe planneโ€ฆ maar w...
19/10/2026

Ek weet nie van julle nie, maar โ€™n mooi denim kan sommer enige Maandag beter laat lyk! ๐Ÿ‘–๐Ÿ’œโœจ

Nuwe week, nuwe planneโ€ฆ maar watter denim gaan saam met jou? Ons het 2 denims, 2 style en hope styl!

Die een laat jou bene kilometers lank lyk, en die ander een gee daardie effortless, stylvolle look! ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Maar as jy net EEN paar vir die week kon kiesโ€ฆ ๐Ÿ‘€
๐Ÿ‘–๐Ÿ’œ Wye Willemientjie of Tilted Staute Jeans

Soms is โ€™n kombinasie net te mooi om te ignoreer! ๐Ÿฉต๐Ÿ‘–Die geliefde Wye Willemientjie saam met ons splinternuwe Anelise Top...
12/10/2026

Soms is โ€™n kombinasie net te mooi om te ignoreer! ๐Ÿฉต๐Ÿ‘–

Die geliefde Wye Willemientjie saam met ons splinternuwe Anelise Toppie in die mooiste Duck Egg-kleurโ€ฆ โ€™n kombinasie wat vars, stylvol en sรณ mooi vroulik is!

Die Anelise Toppie se cold-shoulder detail gee hom daardie ekstra tikkie styl, terwyl die Wye Willemientjie se wye pype jou uitrusting โ€™n moderne, gemaklike voorkoms gee ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐Ÿฉตโœจ

Dra dit saam vir โ€™n stylvolle daguitstappie, โ€™n kuiertjie saam met vriendinne of sommer net omdat jy mooi wil voel!
Hou julle van hierdie kleur, Watter kleure sal julle nog in hierdie toppie wou sien? ๐Ÿ‘–๐Ÿฉต

BoutiqueFashion OOTDSouthAfrica TrendyAndChic EverydayStyle DenimLove ColdShoulderTop StyleInspo LokaBlomme ๐Ÿฉตโœจ

Ontmoet die nuwe Wye Willemientjie, Sy verdien beslis al die hype! ๐Ÿ‘€๐Ÿ’œ Ons het โ€™n gevoel hierdie een gaan vinnig โ€™n gunst...
06/10/2026

Ontmoet die nuwe Wye Willemientjie, Sy verdien beslis al die hype! ๐Ÿ‘€๐Ÿ’œ Ons het โ€™n gevoel hierdie een gaan vinnig โ€™n gunsteling word.

Daardie wye pype gee haar โ€™n lekker moderne, gemaklike gevoel, maar dit is die klein sakkie-detail aan die voorkant wat hom daardie ekstra Staute-karakter gee. ๐Ÿ‘–โœจ Dis juis die klein detail wat hierdie denim anders maak.

En kyk net hoe mooi werk sy saam met die Everbloom Marie Toppieโ€ฆ Die perfekte balans tussen โ€™n lekker gemaklike denim en daardie vroulike Everbloom-blomgevoel. ๐Ÿชป

Nuwe jeans. Nuwe gunsteling. Groot Staute-energie. ๐Ÿ’Ÿโ˜‚๏ธ

Is jy โ€™n WYE-PYP GIRL? ๐Ÿ‘€ Of bly jy lojaal aan jou skinny jeans? ๐Ÿ˜
๐Ÿ’œ WYE PYPE
๐Ÿ’Ÿ SKINNY JEANS

En as jy nog nie โ€™n wye Staute in jou kas het nieโ€ฆ dalk is Willemientjie die een wat jou gaan oortuig. ๐Ÿชป๐Ÿ’œ

Loka Se mooiste Loka reeks het vandag gelaunch- Lirielle ๐ŸŒธ๐ŸŒพ ๐Ÿ‘–Het julle Al Gaan loer Na die items? ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€ Ons Kon Nie help Om...
15/09/2026

Loka Se mooiste Loka reeks het vandag gelaunch- Lirielle ๐ŸŒธ๐ŸŒพ ๐Ÿ‘–

Het julle Al Gaan loer Na die items? ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€

Ons Kon Nie help Om die Tilted jeans raak te Sien in die fotoโ€™s, en is dit Nie net die perfekte kombinasie Nie....

JA!!

Loka en Staute Jeans loop saam Soos boudjies๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿ‘–

Address

Unit 1 And 2
Bethlehem
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Staute Jeans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Staute Jeans:

Shortcuts

Share

Nearby shops