23/06/2026
📖 STUDEER SAAM – Bybelstudiegids deur Mark Finley & Bybel Merk Plakkers
Ewige Evangelie SA
Wil jy jou geloof met meer vertroue deel?
Studeer Saam bevat meer as 60 Bybelonderwerpe wat op 'n eenvoudige, praktiese en Skrifgefundeerde manier aangebied word. Dit is die ideale hulpmiddel vir persoonlike studie, Bybelstudies en evangelisasie.
X 3 in die Pakket:
✅ Studie Gids & Merk Plakkers, handel meer as 60 Bybelonderwerpe
✅ Ideaal vir evangelisasie
✅ Maklik om te gebruik vir individue en groepe
💰 Slegs @ R200 per Pakket, uitsluitend Poskostes
📧 Bestel vandag nog:
Deel die Woord. Raak lewens. Verander die wêreld ~ Joh14:6 🌍✝️📖
🛒PLAAS JOU BESTELLING vir die Pakket en kry ñ GRATIS Tweezer by
HHES ~ HOME HEALTH &EDUCATION SERVICES
Lifestyle BOOKS SA
Anthea Sutherland
WhatsApp
076 684 1296
[email protected]