Secondhand SUZIE

Secondhand SUZIE Quality second hand treasures

Beautiful Antique Perfection oil stove/heaterMade in USAR 2000
20/12/2025

Beautiful Antique Perfection oil stove/heater
Made in USA
R 2000

24/04/2023

Ek versorg al vir die afgelope seker 2 maande n ooi wat gebyt is deur n jakkals. Stuk van haar lies en pens vel was weg geskeur deur die jakkals, maar sy het baklei vir haar lewe en die jakkals oorleef. Vanoggend toe ek haar gaan dokter en vir haar kos en vars water gaan gee, toe sien ek in die donker iets baie snaaks by haar. Toe ek nader gaan, kon ek nie glo wat ek sien nie. Sy het vannag gelam en sy het die mooiste ooi lammertjie. Ek voel vanmore soooo ongelooflik trots op haar. Vir die veg vir haar lewe. Geboorte gee terwyl sy nog seer is. Ons het haar Ouma Anna gedoop, en elke dag wat ek haar versorg lees ek so baie in daai oë van haar. Nou het ouma Anna mamma Anna geword🐑❤️

Geleen op FB

24/04/2023
24/11/2022

'Here, U is vir my soos 'n lamp wat die donker om my wegvat.' 2 Samuel 22:29

03/11/2022
03/11/2022

Vintage Pottery fruit bowl
35 cm diameter
Whatsapp for more information.
+27 81 865 0983

03/11/2022

Stel Vintage tasse (4) R500
Alleenlik Whatsapp +27 81 865 0983
Posgeld en verpakking vir koper

Address

Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27818650983

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Secondhand SUZIE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share