Sonja's Creations

  • Home
  • Sonja's Creations

Sonja's Creations

🤎 Daar is iets besonders aan om iemand se dag n bietjie soeter te maak. 43 jaar... en 'n boksie vol sjokoladegeluk! 🤎
20/07/2026

🤎 Daar is iets besonders aan om iemand se dag n bietjie soeter te maak. 43 jaar... en 'n boksie vol sjokoladegeluk! 🤎

"Soms is 'n eenvoudige sjokoladekoek met romerige ganache al wat nodig is vir iemand om dit te geniet 🤎🎂"
20/07/2026

"Soms is 'n eenvoudige sjokoladekoek met romerige ganache al wat nodig is vir iemand om dit te geniet 🤎🎂"

Cupcakes maak enige geleentheid net 'n bietjie soeter. 🧁💕
17/07/2026

Cupcakes maak enige geleentheid net 'n bietjie soeter. 🧁💕

Dankie vir die bestellings Nadia Stander was n plesier om die koeke te bak
17/07/2026

Dankie vir die bestellings Nadia Stander was n plesier om die koeke te bak

Elke superheld verdien 'n spesiale koek! 🕷️🕸️Hierdie Spider-Man-koek is met baie liefde gemaak vir Zachary-zaid Demas se...
30/06/2026

Elke superheld verdien 'n spesiale koek! 🕷️🕸️

Hierdie Spider-Man-koek is met baie liefde gemaak vir Zachary-zaid Demas se verjaarsdag.

Baie dankie vir julle ondersteuning en vertroue in my werk. ❤️🎂

Hier is nog 2 verjaarsdagkoeke wat regtig 'n plesier was om te maak. Die goeie terugvoering maak dit alles die moeite we...
12/06/2026

Hier is nog 2 verjaarsdagkoeke wat regtig 'n plesier was om te maak. Die goeie terugvoering maak dit alles die moeite werd. 🎂✨

Die was my eerste uitdaging om verjaardagkoeke aan te pak. Elke koek vertel sy eie storie.
12/06/2026

Die was my eerste uitdaging om verjaardagkoeke aan te pak. Elke koek vertel sy eie storie.

Eenvoudige maar heerlike sjokoladekoek uit my vroeë bakdae. Elke koek wat ek gemaak het, het my iets nuuts geleer en my ...
11/06/2026

Eenvoudige maar heerlike sjokoladekoek uit my vroeë bakdae. Elke koek wat ek gemaak het, het my iets nuuts geleer en my gehelp om my vaardighede verder te ontwikkel.

Vir die eerste keer deel ek ook my koek- en cupcake-projekte op my blad.Met tyd het bak ook 'n groot deel van my kreatie...
11/06/2026

Vir die eerste keer deel ek ook my koek- en cupcake-projekte op my blad.
Met tyd het bak ook 'n groot deel van my kreatiewe wêreld geword.

Hierdie wortelkoek is een van die koeke wat ek 'n paar jaar gelede gemaak het. As ek terugkyk, sien ek nie net die koek nie, maar ook hoe ek sedertdien gegroei het.

Wortelkoek

09/06/2026

Address

6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonja's Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Shop?

Share