Wellington Huismark

Wellington Huismark 25-30 Augustus 2026
Daar is iets besonders aan Wellington Huismark. Kom loer in en ondersteun plaaslik!

Die geur van vars koffie, die ontdekking van iets unieks, die stories agter elke produk en die vreugde van plaaslik ondersteun. Die Wellington Huismark word jaarliks gehou by Napier Wingerde reg binne-in die wynkelder. Daar is hope uitstallers en stalletjies met unieke en interessante topgehalte handgemaakte produkte. Kom snuffel rond tussen geskenke, huisdekor, klere, skoene, breekware, eetgoed, tafellinne, bykomstighede, handsakke, strooikussings, juweliersware, en sommer nog baie, baie meer!

Deel saam met my die Huismark se tye asb.  Met 90+ uitstallers is ons baie opgewonde en sien ons uit om "local" te onder...
17/07/2026

Deel saam met my die Huismark se tye asb.
Met 90+ uitstallers is ons baie opgewonde en sien ons uit om "local" te ondersteun! Moenie uitmis nie.

6 weke om te gaan!!! Tel weekliks saam met my af! Lets go!!!!Wellington Huismark Old Tannery Wellington
14/07/2026

6 weke om te gaan!!! Tel weekliks saam met my af! Lets go!!!!
Wellington Huismark Old Tannery Wellington

25/08/2025

Een week om te gaan!!!! Jippieeee
18/08/2025

Een week om te gaan!!!! Jippieeee

Amper amper huismark tyd!
03/08/2025

Amper amper huismark tyd!

Address

Old Tannery, Hermon Road
Wellington
7655

Opening Hours

Wednesday 08:30 - 20:00
Thursday 08:30 - 20:00
Friday 08:30 - 20:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

0833840727

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Huismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share