Pretti Sjiek

Pretti Sjiek Geskenke en dekor teen bekostigbare pryse.Ons hou ook handsakke, krale, beursies en parfuum aan. Age

10/10/2023

30/06/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

Halfprys Uitverkoping!SLEGS NOG HIERDIE NAWEEK.Oop vandag tot 5uur en Saterdag van 9 tot 2uur.Wup my vir adres.Groete Ma...
05/06/2020

Halfprys Uitverkoping!

SLEGS NOG HIERDIE NAWEEK.Oop vandag tot 5uur en Saterdag van 9 tot 2uur.Wup my vir adres.Groete Mariette.082 578 3000

Halfprys uitverkoping.Kontak my gerus indien jy vandag n draai wil kom maak.Werk slegs op afspraak.Wup my by 0825783000 ...
30/05/2020

Halfprys uitverkoping.
Kontak my gerus indien jy vandag n draai wil kom maak.Werk slegs op afspraak.
Wup my by 0825783000 vir meer besonderhede.

50% Afslag op alle voorraad!!!Nog voorraad teen halfprys!!! INBOX my asb of Wup by 082 578 3000 indien jy wil kom koop.W...
26/05/2020

50% Afslag op alle voorraad!!!

Nog voorraad teen halfprys!!! INBOX my asb of Wup by 082 578 3000 indien jy wil kom koop.Werk slegs op afspraak.

Groete Mariette

22/05/2020

Liewe Kliente.As gevolg van huidige omstandighede moet ek ongelukkig my winkel se deure permanent sluit.Alle voorraad is tans 50% afgemerk.Indien jy belanstel in enige iets inbox my asb.Sal dan verdere inligting verskaf.

Baie baie dankie vir almal see ondersteuning!
Mooi dag en naweek vir almal

Happy Easterđź’–
12/04/2020

Happy Easterđź’–

50 % Afslag op alles in ons winkel!Woensdag en Donderdag08:30 tot 17:00Kerkstraat, Wellington(agter Spar)
24/03/2020

50 % Afslag op alles in ons winkel!
Woensdag en Donderdag
08:30 tot 17:00
Kerkstraat, Wellington(agter Spar)

Kom Maak n draai!
21/03/2020

Kom Maak n draai!

Soetlief!! Kinderklere.50% Afslag.Kom maak n draai! KERKSTRAAT WELLINGTON(Agter Spar)
21/03/2020

Soetlief!! Kinderklere.50% Afslag.Kom maak n draai! KERKSTRAAT WELLINGTON(Agter Spar)

YEAH.1000 LIKES!! Baie dankie almal!!
17/03/2020

YEAH.1000 LIKES!! Baie dankie almal!!

Address

38 Main Street
Wellington

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27825783000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretti Sjiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category