30/10/2026
Lekker braai hout beskikbaar by Linke's Candy Corner en Die Bait Bucket 107 McLean Straat Riebeeckstad🍗🥩.🇿🇦
Moenie dit mis loop nie. Kom kry jou hout vir die naweek se braai.
Ons Chicken drumstick vir slegs R28 een. As jy nog nie doe trend probeer het nie, is dit nou jou kans.🍗🍗