Kom Kyk Mark

Kom Kyk Mark Kom kyk Mark. Die naam sê alles. Kom kyk wat ons het.

Goeie dag aan die Welkom en omliggende omgewing. Ons  Kyk Mark nooi een en elke lid van die gemeenskap om deel te wees v...
01/04/2022

Goeie dag aan die Welkom en omliggende omgewing. Ons Kyk Mark nooi een en elke lid van die gemeenskap om deel te wees van ons familie. Kom maak n draai by Rovers club Vanaf Saterdag 2 April 2022 en elke Saterdag daarna.

Ons bied hierdie Saterdag:
Karringmelk beskuit, Piesangbrood, ingelegte produkte, Koekies, Grootmens koeldrank, Hoenders, Speserye, reeks verskeidenheid terte, Koeksisters, Varkvleis, Wors, Mince, Biltong, Droëwors, Jaffles, Slap chips, vetkoek, Koeldranke, Lekkers, Strawberry plantjies en ander plante asook Groente en vrugte. Alles by een stop teen bekostigbare pryse!
Só kom geniet die musiek wat speel en lekker geselskap met ons.
Ons brand met opwinding, sien julle daar!

Goeie dag aan die Welkom en omliggende omgewing. Ons Kom Kyk Mark nooi een en elke lid van die gemeenskap om deel te wee...
25/03/2022

Goeie dag aan die Welkom en omliggende omgewing. Ons Kom Kyk Mark nooi een en elke lid van die gemeenskap om deel te wees van ons familie. Kom maak n draai by Rovers club Vanaf Saterdag 26 Maart 2022 en elke Saterdag daarna.

Ons bied hierdie Saterdag: Pannekoek, ingelegte produkte, Beskuit, Piesangbrood, Koekies, Grootmens koeldrank, Hoenders, Speserye, reeks verskeidenheid terte, Koeksisters, Varkvleis, Wors, Mince, Biltong, Droëwors, , Lekkers, Strawberry plantjies asook Groente en vrugte en nog baie meer. Alles by een stop teen bekostigbare pryse!
Só kom geniet die musiek wat speel en lekker geselskap met ons.
Ons brand met opwinding, sien julle daar!

21/03/2022

Is jy Saterdae verveeld ?
Het jy produkte wat jy wil verkoop ?
Is jy kreatief ?
Kort jy ń mark vir jou produkte ?

Well dan het ons net die Mark vir jou en jou produkte!

Sluit aan by Kom Kyk Mark. Hier bied ons n groot verskeidenheid produkte en dienste aan. Dit is elke Saterdag by Rovers klub se parkeer area . Bring jou vriende saam

Dit is gratis, ja daar is geen by betalings vir die stalletjie nie.
Vir meer besonderhede kontak Martin by: 0832646889 .

Send a message to learn more

21/03/2022

Is jy Saterdae verveeld ?
Het jy produkte wat jy wil verkoop ?
Kort jy ń mark vir jou produkte ?
Wit olifantjies of is daar goedere wat jy nie meer gebruik nie ?
Goedere wat in jou pad is ? Sit dit om in kontant en help ook so ander, wat dit kan gebruik . Kom verkoop dit uit jou kar se bak, by dié Kom Kyk Mark! Kom Kyk Mark is elke Saterdag by Rovers klub . Dit is gratis.
Nou waarvoor wag jy? Kom kuier ook saam met die ander uitstallers en geniet die dag .

Vir meer besonderhede kontak Martin by 0832646889 .

Send a message to learn more

Baie baie dankie aan een en elke stalletjie. Dankie aan die gemeenskap, julle ondersteuning word hartlik waardeer. Hier ...
19/03/2022

Baie baie dankie aan een en elke stalletjie. Dankie aan die gemeenskap, julle ondersteuning word hartlik waardeer.
Hier volg n paar fotos van produkte wat ons verkoop. Hiermee wil ek ook graag ons gemeenskap aanmoedig om saam ons te gesels, stuur met liefde n kommentaar oor u ervaaring van die produkte.

Goeie dag aan die Welkom en omliggende omgewing. Ons  Kyk Mark nooi een en elke lid van die gemeenskap om deel te wees v...
18/03/2022

Goeie dag aan die Welkom en omliggende omgewing. Ons Kyk Mark nooi een en elke lid van die gemeenskap om deel te wees van ons familie. Kom maak n draai by Rovers club Vanaf Saterdag 19 Maart 2022 en elke Saterdag daarna.

Ons bied hierdie Saterdag:
Karringmelk beskuit, Piesangbrood met neute, Koekies, Grootmens koeldrank, Hoenders, Speserye, reeks verskeidenheid terte, Koeksisters, Varkvleis, Wors, Mince, Biltong, Droëwors, Jaffles, Slap chips, Koeldranke, Lekkers, Strawberry plantjies asook Groente en vrugte. Alles by een stop teen bekostigbare pryse!
Só kom geniet die musiek wat speel en lekker geselskap met ons.
Ons brand met opwinding, sien julle daar!

18/03/2022

Op 'n Saterdag het jy nie nodig om vêr te soek vir ietsie lekkers vir die naweek nie. Ons mark se mense het so bietjie van alles. Van biltong tot braaivleis, van soet tot sout. En ook iets vir daai groot rugby wedstryd. Kom maak 'n draai in Rover's se parkeer area. Staan bietjie en gesels. Jy sal nie spyt wees nie!

Address

Welkom

Opening Hours

08:00 - 13:00

Telephone

+27605221109

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kom Kyk Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kom Kyk Mark:

Share