Kaleidoskoop Daglelies

Kaleidoskoop Daglelies Meeste daglelies het klaar geblom. Ek begin nou stadig aan saad oes. Ek laat weet as ek reg is om saad te verkoop.

Ek is Marie de K**k, ek kweek daglelies vir 'n stokperdjie en koerier daglelies deur The Courier Guy teen R100 (KAN MEER WEES NA GELANG VAN GROOTTE VAN BESTELLING). Sodra plante beskikbaar is sal dit so geadverteer word op hierdie blad.

KYK wat blom vandag!  Ek d**k dis 'n nuwe een ๐Ÿฅฐ
08/06/2026

KYK wat blom vandag! Ek d**k dis 'n nuwe een ๐Ÿฅฐ

Hierdie wys weer eens die geaardheid van die Kwanso daglelie en ook die Fulva/ditch lily (die historiese oranje daglelie...
25/05/2026

Hierdie wys weer eens die geaardheid van die Kwanso daglelie en ook die Fulva/ditch lily (die historiese oranje daglelie)...ek het in die somer uitgedun en sommer saam met ander tuinvullis in'n swart sak gegooi. Die sak was nog nooit uitgevat hek toe nie want hy was nog nie vol nie, ja en te lekker groei dit in die sak en maak nuwe plante ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜. Hierdie daglelies word nie gebruik in "hybridizing" nie en druk die mooi daglelies dood.

Die vensterbank sasilinge kom goed aan ๐Ÿ˜Š
24/05/2026

Die vensterbank sasilinge kom goed aan ๐Ÿ˜Š

Die daglelies probeer nog steeds blom!  Heelwat nuwe knoppe ook๐Ÿ˜ต
08/05/2026

Die daglelies probeer nog steeds blom! Heelwat nuwe knoppe ook๐Ÿ˜ต

Nog mooies vandag...
18/04/2026

Nog mooies vandag...

SAAILING HUGGYFACE het weer daarin geslaag om my asem weg te slaan vandag ๐Ÿซถ
18/04/2026

SAAILING HUGGYFACE het weer daarin geslaag om my asem weg te slaan vandag ๐Ÿซถ

Weer 'n paar mooies vandagโ™ฅ๏ธ
12/04/2026

Weer 'n paar mooies vandagโ™ฅ๏ธ

Mooi mooi !! ๐Ÿ˜Š๐Ÿ’•๐Ÿ˜
07/04/2026

Mooi mooi !! ๐Ÿ˜Š๐Ÿ’•๐Ÿ˜

Gister en vandag se WOW ๐Ÿ˜Š
04/04/2026

Gister en vandag se WOW ๐Ÿ˜Š

Saailing MISTER WISE GUY is weer pragtig vandag ๐Ÿฅฐ
02/04/2026

Saailing MISTER WISE GUY is weer pragtig vandag ๐Ÿฅฐ

Address

Welkom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaleidoskoop Daglelies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaleidoskoop Daglelies:

Shortcuts

Share