Route 33 Farmstall

Route 33 Farmstall We carry a range of products from biltong & preserves, to freshly baked goods & gifts

Ronel Nigrini
10/11/2025

Ronel Nigrini

  Retreat deel 2Ek d**k die fotos spreek vanself...Ek voel fantasties, bederf, gesien, gehoor,gevoed (liggaam en siel) v...
10/11/2025

Retreat deel 2
Ek d**k die fotos spreek vanself...
Ek voel fantasties, bederf, gesien, gehoor,gevoed (liggaam en siel) verkwik, gemasseer, maar ja... ek het nodig om nou tussen skool, eksamens, nasien ens ens tyd te maak om alles te prosseseer en ja n paar mense en o.a myself te vergewe.
Ons skryf soms op die biltong sakkies... God does not need us to be perfect, He needs us to be whole!!! Julle, en dit gebeur nie vanself nie! Kry hulp....of gesels met jou vriendinne...jou ma, jou sussie, jou dogter...
Voordat ons die pad terug Vryheid toe gevat het moes ek die vriendinne eers Blueberry Cafe, by Netherwood gaan wys. Time was few!!!! Soms bid ek dat tyd net n bietjie kan stilstaan....
Tot volgende keer, wanneer jy hopenlik ook saamkom... Shalom ♡

Ons trippie na die Midlands vir ons   retreat saam Tanya Martin en Cornel te   Country House.Julle, dit was n belewenis!...
10/11/2025

Ons trippie na die Midlands vir ons retreat saam Tanya Martin en Cornel te Country House.
Julle, dit was n belewenis!!! Soveel bederwe het ek lanklaas in een naweek beleef en dit was diep!
het gegaan oor al God se Name. Sommige mense het vasgehak by 'liewe Jesus'! Julle, dis belangrik dat ons al God se Name leer ken, want dit gaan saam met Sy karakter en saam met Wie Hy is! Tanya het dit ook aan kleure verbind. Ons het kans gekry om al die leuens wat ons oor onsself glo, neer te pen en te verbrand.... en daaruit kom ' Beauty out of ashes".
Die 12 stop 'river walk' was vir my baie betekenisvol en kosbaar. Die videos het ek vir myself gemaak, maar dalk kan dit vir jou ook iets beteken.
Die retreat was te vinnig verby... ek wou nog bietjie herkou, alles inneem... die min woorde wat baie gesê het, oord**k...
Ek sal verseker weer gaan!
Kosbare vriendinne in Jesus ons het mekaar so nodig.♡♡♡










For one stop Christmast gift shopping... Vryheid JunctionOpen daily 08:00 - 17:00
17/12/2024

For one stop Christmast gift shopping...
Vryheid Junction
Open daily 08:00 - 17:00

Start your early Chrismas shopping Route 33 Farmstall ....  The Vryheid JunctionOpen daily 08:00 -17:00
09/10/2024

Start your early Chrismas shopping Route 33 Farmstall ....
The Vryheid Junction
Open daily 08:00 -17:00

30/06/2024
Goeie nuus!!! PLANKIE STEAK Sous beskikbaar by ons by Route 33 Farmstall             @ The Vryheid Junction.250ml @ R755...
29/06/2024

Goeie nuus!!!
PLANKIE STEAK Sous beskikbaar by ons by Route 33 Farmstall
@ The Vryheid Junction.
250ml @ R75
500ml @ R105
Daagliks oop van 8:00 - 17:00

And so its time to show a little love       V a l e n t i n e s   D a y            1 4  February 2024                   ...
27/01/2024

And so its time to show a little love
V a l e n t i n e s D a y
1 4 February 2024
♡♡♡

Find us @ The Vryheid Junction
We are open daily 8:00 - 17:00

Address

Vryheid Junction (at New Engen Petrol Station, Cnr R33 & R34
Vryheid
3100

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

0792082404

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Route 33 Farmstall posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Route 33 Farmstall:

Share

Category