Maskam Wapens

Maskam Wapens Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Maskam Wapens, Outdoor equipment shop, 27 Church Street, Vredendal.

14/03/2026
25/02/2026

Baie dankie vir die wat gistraand se AJV bygewoon het.
Baie dankie aan Maskam Wapens, Rotsvas skietbaan, oom RW Basson en Lutzville Hotel vir die deelname om ons aand n sukses te maak. Hoop om almal by ons volgende skiet dag te sien.

09/12/2025
27/11/2025
Baie lekker valplaat skiet gehad op Calvinia vandag. Baie geluk Izak met jou wen. Toestande was nie maklik nie. Wind was...
08/11/2025

Baie lekker valplaat skiet gehad op Calvinia vandag. Baie geluk Izak met jou wen. Toestande was nie maklik nie. Wind was sterk en n 300mm x 300mm valplaat raak klein op 900m, sonder n agterste rus. Die wenner is bepaal deur 1 skoot op 900 meter naaste aan die bull. Drie manne was nog in na die rondte op 900m. Izak met n skoot 11cm van die bull was die wenner. Geluk ook aan Wessel en Fred met julle 2de en 3de plekke. Geluk ook aan die wenners van die standaard en bakkie klasse.




06/11/2025

Maskam Wapens

🔥 BLACK NOVEMBER IS HERE! 🔥Big savings. Limited stock.When it’s gone… it’s gone.
03/11/2025

🔥 BLACK NOVEMBER IS HERE! 🔥
Big savings. Limited stock.
When it’s gone… it’s gone.

Address

27 Church Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27871493569

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maskam Wapens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maskam Wapens:

Share