23/04/2026
Flippie Lourens
Hulle het nooit gedroom om miljardêrs te word nie. Veral nie toe hulle gedurig hulle pa moes help om hulle gesinsmotor se enjin te herstel nie. Faan en Dirk van der Walt, die twee broers wat WeBuyCars gestig het, het onlangs byna R900 miljoen se aandele in WeBuyCars verkoop.
🫴🏽 Faan en Dirk het met Pieter Steyn in Land en sand, een van ons podcast-reekse, gesels.
🔗 Die skakels na die episode is in die "comments".