12/01/2017
ONS HET OPENINGE VIR DIE VERVOER VAN JOU MEUBELS OP ONDERSTAANDE DATUMS EN ONDERSTAANDE AREAS EN GEE GOEIE AFSLAG.
Limpopo ( Ellisras areas) – Gauteng 16/17 Januarie.
Gauteng NA KZN – 23 / 24 Januarie
Limpopo ( Naboomspruit area) – Gauteng 29/30 Januarie.
Indien jy sou belangstel of van iemand weet wie in die area is wat wil trek gedurende bg tye of selfs op n ander tye en plekke
skakel of whatsapp 0614116413 of bel/sms 0815715313
Ons epos adres is:
[email protected]
Geseende dag