15/06/2026
Ek voel ongelooflik bevoorreg om deel van julle spesiale reis te kon wees.
Julle deursettingsvermoë, moed en vasberadenheid is inspirerend.
Mag hierdie prestasie julle altyd herinner aan wat moontlik is wanneer jy nooit opgee nie.
Baie geluk Marié - ‘n PB 9.24 - Robert Mtshali medalje!🏅