Big Bite Fishing

  • Home
  • Big Bite Fishing
Call Directions Contact the business

Big Bite Fishing Where your fishing experience starts

Chrismas!!! SpecialVir daai Klein hengelaartjieWatsapp my vir bestellings0605026626
05/11/2024

Chrismas!!!
Special
Vir daai Klein hengelaartjie
Watsapp my vir bestellings
0605026626

Hi kaste en stands beskikbaar powder coated WhatsApp my vir pryse en bestellings0605026626 WALKERVILLE
23/05/2024

Hi kaste en stands beskikbaar powder coated WhatsApp my vir pryse en bestellings
0605026626 WALKERVILLE

Hier is ons kas saam 40 William Petrie dipsCombos vir R25000605026626Lys van dips se name is aangeheg
29/01/2021

Hier is ons kas saam
40 William Petrie dips
Combos vir R2500
0605026626
Lys van dips se name is aangeheg

😁😁 !!!!!!!!! BREAKING NEWS!!!!😁😁Dis weer kompetisie tyd vir Big Bite Fishing. Soos baie van julle weet, hou Big Bite Fis...
12/07/2020

😁😁 !!!!!!!!! BREAKING NEWS!!!!😁😁

Dis weer kompetisie tyd vir Big Bite Fishing. Soos baie van julle weet, hou Big Bite Fishing elke winter n kompetisie waar n lekker prys op die spel is. Hierdie jaar gaan ons kaartjies uit loots teen R100 n kaartjie. Die persoon wat die kompetisie die meeste share sal daar n tweede prys gegee word. Sy keuse tussen n "landing mat" of ń "bucket stand"(Net en emmers nie ingesluit nie). Die prys vir die kaartjies is ń vier arm special tripod met n kas.
Rëels:
1. Whatsapp "Raffle" na 0605026626 en bankbesonderhede sal aan jou gestuur word.

2. Whatsapp bewyse van betaling met naam, van en telefoonnommer, en jou kaartjie nommer word na jou gewhatsapp

3. Daai nommer word teen oor jou naam geallokeer. Kaartjie gaan dan in vir trekking. Hoe meer kaartjies jy het hoe beter is jou kans om die wonderlike prys te wen.

4. Datum van trekking sal aangekondig word.

5. Wenner is verantwoordelik vir eie courier kostes.

Dankie almal en share share share maak ons mal met julle share lol geniet die kompetisie.
Groete en sterkte BIG BITE FISHING

Give me a watsapp for boxes and stands0605026626
29/06/2020

Give me a watsapp for boxes and stands
0605026626

Vir kaste en stand Watsapp my vir voledige prys lys
27/05/2020

Vir kaste en stand Watsapp my vir voledige prys lys

Ons bou kaste en standsWatsapp op 0605026626 vir pryse
19/05/2020

Ons bou kaste en stands
Watsapp op 0605026626 vir pryse

SPECIALS!!!!!!😀 SPECIALS !!!!!!😀 op ons stand en kas combos R200 af Wastapp myVir pryse net vir vandag 0605026626
06/03/2020

SPECIALS!!!!!!😀 SPECIALS !!!!!!😀 op ons stand en kas combos R200 af Wastapp my
Vir pryse net vir vandag
0605026626

03/03/2020
Watsapp my op 0605026626 indien jy belangstel
29/02/2020

Watsapp my op 0605026626 indien jy belangstel

Address


Telephone

+27605026626

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Big Bite Fishing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Big Bite Fishing:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed shop?

Share