Krummel se Skuur

Krummel se Skuur Ek verlustig my in ons Afrikaanse spreekwoorde en gesegdes. Jou Huis 🖤 Jou Taal

Ek is seker ons almal het 'n VrienGin. Kan my lewe nie indink sonder myne nie! Goeie vriende offer jou ' n drankie, best...
20/03/2023

Ek is seker ons almal het 'n VrienGin. Kan my lewe nie indink sonder myne nie! Goeie vriende offer jou ' n drankie, beste vriende offer jou 'n gin.... 🍹🍸
Kry jou VrienGinNe t-hemp en vier daai vriengin in jou lewe
🇿🇦

Macramé dummy clips nou beskikbaar by Krummel se Skuur
14/03/2023

Macramé dummy clips nou beskikbaar by Krummel se Skuur

Al wat hierdie muurhangsel nou kort is 'n plant 🪴 😍 Beautiful verby!! Binnekort beskikbaar by
13/03/2023

Al wat hierdie muurhangsel nou kort is 'n plant 🪴 😍 Beautiful verby!! Binnekort beskikbaar by

Kyk hoe mooi julle..... eks verlief!!😍Verskeie Macramé binnekort beskikbaar by Krummel se Skuur
09/03/2023

Kyk hoe mooi julle..... eks verlief!!😍
Verskeie Macramé binnekort beskikbaar by Krummel se Skuur

Hisse met lang ore.....Bly maar een van my gunsteling!
07/03/2023

Hisse met lang ore.....
Bly maar een van my gunsteling!

Bederf Pappa hierdie Vadersdag in sy moedertaal.Koffie koppies is R100 elk en party koppies kan 'ge-personalise' word. P...
05/06/2022

Bederf Pappa hierdie Vadersdag in sy moedertaal.

Koffie koppies is R100 elk en party koppies kan 'ge-personalise' word.
Prys excl courier. As jy local is, kan jy optel in Flamingo Vlei. 😬

Bestellings sluit 16 Junie 2022.
Whatzapp jou bestelling na 081 779 1696.

Address

Table View
7441

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummel se Skuur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummel se Skuur:

Share

Category