Struisbaai Feesmark

Struisbaai Feesmark Lieflike Feesmark met lekkergoed, bederfgoed, babagoed en eetgoed waarvan almal sal hou!!
(1)

28/12/2025

Aan almal wat ons in 2025 ondersteun het baie, baie dankie! Mag julle n voorspoedige nuwejaar hê. Tot ons weer sien in 2026.

Die wenner van die bodyboard van Ocean Soul is Keisha Vilander.Baie geluk
27/12/2025

Die wenner van die bodyboard van Ocean Soul is Keisha Vilander.Baie geluk

Die laaste week se tyeAs jy nog nie in die Wit tent was nie, moenie langer uitstel nie
22/12/2025

Die laaste week se tye
As jy nog nie in die Wit tent was nie, moenie langer uitstel nie

Een van ons uitstallers, Antonie van Wyk met stalletjie OCEAN SOUL se eerste gelukkige wenner van 1 van 2 Bodyboards is ...
19/12/2025

Een van ons uitstallers, Antonie van Wyk met stalletjie OCEAN SOUL se eerste gelukkige wenner van 1 van 2 Bodyboards is Mari Coetzee, baie geluk. Om in aanmerking te kom vir die 2de bodyboard kom koop vir jou iets moois van Ocean Soul!

As jy nog nie die Feesmark in die groot wit tent in Struisbaai besoek het nie is dit NOU jou kans.Ma - Vry 09:00 - 17:00...
17/12/2025

As jy nog nie die Feesmark in die groot wit tent in Struisbaai besoek het nie is dit NOU jou kans.
Ma - Vry 09:00 - 17:00
Sat - 09:00 - 16:00
So - gesluit 🌲 24 Des 09:00 - 14:00

Moenie die Mark misloop nie - Iets lekker vir almal.
17/12/2025

Moenie die Mark misloop nie - Iets lekker vir almal.

Moenie ons mark misloop nie - iets lekker vir almal.Ma - Vry 09:00 - 17:00Sa 09:00 - 16:00Sondae - gesluit
14/12/2025

Moenie ons mark misloop nie - iets lekker vir almal.
Ma - Vry 09:00 - 17:00
Sa 09:00 - 16:00
Sondae - gesluit

Struisbaai mark 2025
12/12/2025

Struisbaai mark 2025

Struisbaai mark #2025 #Ons is môre oop van 9uur tot 4uur
12/12/2025

Struisbaai mark #2025 #
Ons is môre oop van 9uur tot 4uur

11/12/2025

Address

Hoofweg
Struisbaai

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

+27845177070

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Struisbaai Feesmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Struisbaai Feesmark:

Share

Category