Markdag

Markdag Markdag by NG Kerk Strand Noord vir die hele familie!

02/05/2018

Onthou volgende Vrydag is dit basaar by Strand-Noord! Kom kuier saam van 16:00 af. Ons veiling is 18:30 in die kuiertent. Ons gaan lekker kuier tot laat met musiek en kos!! Moet dit nie misloop nie!

10/04/2018

Oor 'n maand is dit Basaartyd by Strand-Noord! Vrydag 11 Mei 2018!

30/08/2017

Kom koop jou kaartjies vir ons "Kom-kyk-en-proe" Lenteaand die 1ste September!

10/03/2017

Nog 2 weke!!

Lock-it Somerset West en nog twee baie talentvolle uitstallers kom ook mark toe. Maak seker julle bring genoeg kontant !
08/09/2016

Lock-it Somerset West en nog twee baie talentvolle uitstallers kom ook mark toe. Maak seker julle bring genoeg kontant !

Baie geluk aan Laura-Marie Boonzaaier jy wen 'n R200 geskenkbewys by 99 on Beach! Ons sal jou kontak met die besonderhed...
04/09/2016

Baie geluk aan Laura-Marie Boonzaaier jy wen 'n R200 geskenkbewys by 99 on Beach! Ons sal jou kontak met die besonderhede.Hoop ons sien jou by die Lentekarnaval - markdag!

01/09/2016

Pikinini gaan kom uitstal met pragtige klere vir babas en peuters. Enige iets van swembroeke, skoene tot juwele vir die ...
31/08/2016

Pikinini gaan kom uitstal met pragtige klere vir babas en peuters. Enige iets van swembroeke, skoene tot juwele vir die kleinlyfies sal te koop wees!

WEN WEN WEN met Markdag en 99 On Beach!Staan ‘n kans om ‘n R200 geskenkbewys* te wen by 99 On Beach.- Tag 3 vriende wat ...
26/08/2016

WEN WEN WEN met Markdag en 99 On Beach!
Staan ‘n kans om ‘n R200 geskenkbewys* te wen by 99 On Beach.
- Tag 3 vriende wat jy weet die Lentekarnaval - markdag sal wil bywoon
- Like 99 on Beach
Sterkte en share, share, share! Kompetisie sluit 2 September 2016.
*geskenkbewys geldig vir 3 maande

Ons is hard aan die werk !
26/08/2016

Ons is hard aan die werk !

Afrikana - Dekor wat Afrikaans praat gaan hul trots Afrikaanse dekor en klere vir kleinmensies ook by die markdag uitsta...
24/08/2016

Afrikana - Dekor wat Afrikaans praat gaan hul trots Afrikaanse dekor en klere vir kleinmensies ook by die markdag uitstal.

20/08/2016

Address

Brand Straat 70
Strand
7140

Telephone

+27828556815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Markdag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share