Geliefd Beloved Geskenke

Geliefd Beloved Geskenke Unieke geskenke & dekor. Online winkel. Dekor, klere, juwele, bad & lyf produkte. Iets vir elke smaak

Laaste 4 dae van die Blommemark inNG KERK VANRHYNSDORP ♡  Gaan doen jou laaste inkopies by vanjaar     se mark ♡  Mark s...
25/08/2026

Laaste 4 dae van die Blommemark in
NG KERK VANRHYNSDORP

♡ Gaan doen jou laaste inkopies by vanjaar
se mark

♡ Mark sluit Saterdag 29 Augustus

Ilze ♡ 082 925 6825




M O N D A Y  ♡  M O T I V A T I O N
24/08/2026

M O N D A Y ♡ M O T I V A T I O N

Stunnning nuwe Laptopsakke beskikbaar op bestellingBeskikbaar in verskeidenheid kleureBestel jou sak  by Ilze  ★  Terwyl...
22/08/2026

Stunnning nuwe Laptopsakke beskikbaar op bestelling

Beskikbaar in verskeidenheid kleure

Bestel jou sak by Ilze ★ Terwyl voorraad hou
aanbod

R330

★ 082 925 6825




B.L.O.M.M.E.M.A.R.K Die Blommemark in Vanrhynsdorp is aan tot Saterdag 29 AugustusKoffie Winkel met 'n heerlike spyskaar...
22/08/2026

B.L.O.M.M.E.M.A.R.K

Die Blommemark in Vanrhynsdorp is aan tot Saterdag 29 Augustus

Koffie Winkel met 'n heerlike spyskaart

Uitstallers met groot verskeidenheid produkte




Opgewonde om hierdie NUWE PRODUK met julle te deel....STUNNING CORDUROY TOTE BAGSHierdie is besonders, anders en uniekBe...
19/08/2026

Opgewonde om hierdie NUWE PRODUK met julle te deel....

STUNNING CORDUROY TOTE BAGS

Hierdie is besonders, anders en uniek

Beskikbaar in 4 kleure
Groen
Navy
Pienk
Ligte pienk

Terwyl voorraad hou aanbod

R195

Vir navrae en bestellings kontak my gerus
Ilze 082 925 6825




18/08/2026

★ Stunning Stainless Steel Armbande ★

Ons het 'n groot verskeidenheid Stainless Steel armbande om van te kies

★ fyn en stylvol
★ modern en bonkig

Kies jou styl by Geliefd Beloved

★ Ons pudo landswyd

Vir navrae en bestellings kontak my gerus
Ilze ★ 082 925 6825




M O N D A Y  💙   I N S P I R A T I O N
17/08/2026

M O N D A Y 💙 I N S P I R A T I O N

15/08/2026

★ BLOMMEMARK IN VANRHYNSDORP
is nog aan tot 4uur vanmiddag

★ Gaan maak 'n draai jy sal nie spyt wees nie

★ Die mark is tot die einde van die maand aan
(29 Aug)




Ons Cross Body Bags vir mans is op spesiale aanbiedingGemaak van vintage canvas Genoeg sakkies vir al jou daaglikse beno...
14/08/2026

Ons Cross Body Bags vir mans is op spesiale aanbieding

Gemaak van vintage canvas
Genoeg sakkies vir al jou daaglikse benodigdhede

Bederf die man in jou lewe ♥︎




13/08/2026

🍄‍🟫 VIR DIE MANNE 🍄‍🟫

Cross body bags in stunning "vintage" canvas materiaal

Nou op uitverkoping vir 🍄‍🟫 R195

🍄‍🟫 Sakkies wat met ritsluiters vasmaak
🍄‍🟫 Genoeg spasie vir alledaagse gebruik
🍄‍🟫 Verstelbare band

Terwyl voorraad hou aanbod

Ilze 082 925 6825




Address

Tuin
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27829256825

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geliefd Beloved Geskenke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Geliefd Beloved Geskenke:

Shortcuts

Share

Category