20/10/2026
🌸🩷 HET JY IETS WAT GEDRUK, ONTWERP OF NETJIES GEREËL MOET WORD? EK HELP GRAAG! 🩷🌸
✨ Faithfull Finds by Sam is hier om jou lewe ’n bietjie makliker te maak! ✨
Of jy nou ’n besigheid begin, ’n skoolprojek moet klaarmaak, ’n spesiale geleentheid beplan of net jou eie kreatiewe idees tot lewe wil bring — ek help jou graag! 🖨️📚🎀
🌷 WAT KAN EK VIR JOU DOEN?
🖨️ DRUKWERK
✔️ Kleur- en swart-wit drukwerk
✔️ Skoolprojekte en opdragte
✔️ Flyers en plakkate
✔️ Besigheidskaartjies
✔️ Uitnodigings en naamkaartjies
✔️ Stickers en etikette
✔️ Spyskaarte en sertifikate
✔️ Kerkprogramme, begrafnisprogramme en ander kerkdokumente
✔️ Besigheidsdokumente en vorms
✔️ A4-laminering
🎨 ONTWERP & KREATIEWE DIENSTE
🌸 Pasgemaakte ontwerpe vir jou besigheid
🌸 Persoonlike en besigheidsdokumente
🌸 Plakkate en advertensiemateriaal
🌸 Persoonlike geskenk- en drukwerkidees
📂 ADMINISTRATIEWE ONDERSTEUNING
✔️ Fakture, kwotasies en state
✔️ Afleweringsnotas
✔️ Besigheidsvorms en dokumentuitlegte
✔️ Professionele dokumentontwerp vir jou besigheid
🩷 JOU IDEE. JOU BEHOEFTE. MY KREATIWITEIT!
Jy hoef nie alles self uit te werk nie — bring jou idee na my toe en kom ons kyk hoe ons dit ’n werklikheid kan maak! 🌷
📩 Stuur vandag nog vir my ’n WhatsApp- of Facebook-boodskap vir navrae en kwotasies.
💐 Ondersteun ’n klein besigheid met ’n groot hart!
Faithfull Finds by Sam
Where faith and creativity meets. ✨