Crown of Splendor - Christian Gift Store

Crown of Splendor - Christian Gift Store Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Crown of Splendor - Christian Gift Store, Shopping & retail, 13 Camwood Crecent, Standerton.

11/08/2025

Goeie dag almal.

More maak ons oop by die nuwe perseel.

Mammas wat nie n plekkie het om vir kinders te wag as hulle in skool is nie is welkom om die nuwe hoekie te kom sit. Bring vir jou n boek as jy wil lees, of brei en hekelwerk. Ook baie welkom om Bybelstudie te kom doen. Geen koste om hier te kom sit nie.

Daar is ook n koffie hoekie.

Kom maak gerus n draai by Ouma Blom.

En onthou 10% af op alles in die winkel vir die maand Augustus 2025.

Perseel is langs Papilon signs.

Blessings
💞🌼

04/08/2025

Goeie dag
Ouma Blom verhuis na
11 Beyers Naude str, Standerton,

23/06/2025
22/05/2025

Vrydag en Saterdag
28 Prinses straat Standerton

17/04/2025

Goeie middag,
Vertrou dit gaan met almal goed.
Ouma Blom skuif dorp toe.
Sal volgende week adres bekend maak.

Blessings 💞

08/03/2025

Goeie more.

Alle pienk oorbelle,scrunchies krale ,armbande (krale) is vandag minus 20%>>>
Kontak my gerus op
0606152813

Goeie more.Beskikbaar, voorraad beperk.Blessings
09/02/2025

Goeie more.
Beskikbaar, voorraad beperk.
Blessings

Goeie naand. Haar knippe in voorraad.Blessings
30/01/2025

Goeie naand.

Haar knippe in voorraad.
Blessings

17/12/2024

Goeie more ,

Wat n lieflike oggend na ons geseënde reën ontvang het.

Laaste paar dae oor voor die jaar tot n einde kom.

Kom maak gerus n draai vir die laaste aankope teen bekostigbare pryse.

Blessings 💞💞

Nog voorraad.
09/12/2024

Nog voorraad.

Goeie more.Op n lieflikke oggend na n bietjie reën vertrou ek dat dit met almal goed gaan.Ek is tans besig om nog voorra...
09/12/2024

Goeie more.

Op n lieflikke oggend na n bietjie reën vertrou ek dat dit met almal goed gaan.

Ek is tans besig om nog voorraad uit te pak.

Address 13 Camwood Crecent Florapark
0606152813

Blessings 💞

Address

13 Camwood Crecent
Standerton
2450

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crown of Splendor - Christian Gift Store posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Crown of Splendor - Christian Gift Store:

Share