Nuwe Hoop projekte

Nuwe Hoop  projekte Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nuwe Hoop projekte, Gift Shop, Hoek van Von Bachström & Berg, Standerton.

30/10/2024
🧑‍🏫‼️Onthou "Teacher appreciation day"‼️👩‍🏫5️⃣ Oktober📌 📢Bederf jou kind se 'onnie' met 'n spesiale en unieke geskenk en...
23/09/2024

🧑‍🏫‼️Onthou "Teacher appreciation day"‼️👩‍🏫
5️⃣ Oktober📌

📢Bederf jou kind se 'onnie' met 'n spesiale en unieke geskenk en SPAAR 10% op uitgewysde produkte!🎁

🕰Geldig Slegs tot 4 OKTOBER

📲KONTAK ONS VROEGTYDIG ‼️




23/09/2024

Hallo Julle...
Baie welkom aan elke nuwe Follower...
Ek maak dit nou my missie om meer op my blad te post...
Dankie dat julle hier is...
🤗

Vadersdag is om die draai...‼️Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom!Bestellings sluit 10 Junie...*BEDERF HOM MA...
06/06/2024

Vadersdag is om die draai...‼️
Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom!
Bestellings sluit 10 Junie...
*BEDERF HOM MAAR 'N BIETJIE*

Wat 'n lieflike dag by die plaas juppie fees... So baie dankie vir elke liewe persoon wat kom inloer het.Dit was n lekke...
12/08/2023

Wat 'n lieflike dag by die plaas juppie fees...
So baie dankie vir elke liewe persoon wat kom inloer het.
Dit was n lekker en SUKSESVOLLE dag.

Môre stal ons weer uit by Standerton Hoërskool se Netbal dag.Kom maak gerus 'n draai.😃
28/07/2023

Môre stal ons weer uit by Standerton Hoërskool se Netbal dag.
Kom maak gerus 'n draai.
😃

Nuwe produk vrystelling!!Julle hierdie spieëltjies is net die cuteste ooit...om nie eers te praat van daardie boekmerkie...
23/07/2023

Nuwe produk vrystelling!!
Julle hierdie spieëltjies is net die cuteste ooit...om nie eers te praat van daardie boekmerkies nie...
Elke item kan verpersoonlik word nes jy wil...

Baie oulike klein geskenkies.

Kontak my gerus.😉

Address

Hoek Van Von Bachström & Berg
Standerton
2430

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Hoop projekte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category