09/08/2022
WEN ‘n SAMSUNG SMART FOON! Hoeveel van die 139699 mense wat my blad volg is bereid om vandag R25 vir ons boere te skenk en 10 vriende te nooi na my blad en ook dieselfde te doen… in die komentaar moet jy jou 10 vriende tag en die gebruik. Ons gee tussen my en Doccie Shields se blaaie die week 2 Samsung Smart fone weg vir die persoon wat die meeste share en comments kry op ons blad! Stuur jou R25 bewys van donasie na [email protected]
DROOGTEHULP
FNB CHEQUE ACCOUNT: 62721858522
REF: Selfoon nommer
BRANCH CODE: 250655