21/02/2024
Goeie more mensies, ek is n gestremde mamma en vrou van die Ouderdom 41, wat nou n jaar sonder werk is, ek Kan loop maar nie normaal nie.
Ek is opsoek na werk wat in springs of brakpan area is, wat alles Sal gee, ek het nie matriek nie (ongelukkig). Maar met vandag se lewe Kan daar nie net 1 inkomste geleef word nie.
Ek is wel nie gekwalifiseer nie maar werk van af 17 jaar oud, en het Baie ervarings.
Ek is ook doof, maar het gehoor aparate aan, en Kan 100% hoor met dit.
Soos per volgende wat ek Kan doen.
Ontvangsdame
Admin manager
Parts search for vehicles
Estimator on vehicles
Stock controller
Personal assistant
Financial manager
Ek het n vervoer maar met finansies Kan ek nie die voertuig in stuur vir reg maak nie.
AL is dit net girl friday, Sal ek die posisie vat, skakel my gerus vir enige verdere navrae.
My cv is ook beskikbaar indien benodig stuur ek dit met graagte aan vir Meer inligting ook.
Baie dankie
Groete
Chantelle
0636600457