26/07/2023
Hier is jou “AHA” oomblik! 💡
Koop ‘n Fisiese Wetenskap Pakket wat bestaan uit jou hele jaar se Wetenskap werk in die vorm van videolesse wat jy enige tyd en enige plek kan aanskou.
Juf. OK se Wetenskap Akademie bestaan uit 230+ videolesse waarin elke Chemie en Fisika tema van Graad 9, 10, 11 en 12 behandel word in tema-spesifieke videolesse.
Die videos kan vanaf enige toestel met 'n internet konneksie aanskou word. Die videos kan ook meermalige kere aanskou word om seker te maak jy verstaan die werk en sluit ook oorspronklike PDF notas en vrae met antwoorde in.
Vir meer inligting gaan na www.wetenskapakademie.co.za of los jou e-pos adres in die “comments” saam met jou Graad en ek sal meer inligting deur stuur na jou toe.