The Fishing Kiosk

The Fishing Kiosk Distributors of Specimen Fishing Tackle in SecundaSA Agent for Tigernut Traiders, holesale All Specimen particles always available

02/11/2024

Nou ja, as jou klient goons wil hê om mee vis te vang, dan maak ons goons, 30mm sweetcorn en heuning boilies, ruik so lekker, ek wonder of die vis gaan kry, of iemand dit self gaan eet. Lucky Fish Bait & Tackle , MDC , ,

Fund raising, kan ons iemand in nood help!
23/10/2024

Fund raising, kan ons iemand in nood help!

Vir die wat sukkel om afstand te kry, probeer gerus ons 85gr (3oz) golfball shape gewigte vir wanneer dit nodig is. Ook ...
22/10/2024

Vir die wat sukkel om afstand te kry, probeer gerus ons 85gr (3oz) golfball shape gewigte vir wanneer dit nodig is. Ook beskikbaar om bottom strop te maak, ongeveer P5 of P6. , , . Whatsup 0828244915

Met die nuwe lyn regulasies, en mense wat sukkel om afstand te kry, het ons die regte antwoord,   se golfball distand we...
05/10/2024

Met die nuwe lyn regulasies, en mense wat sukkel om afstand te kry, het ons die regte antwoord, se golfball distand weights is die antwoord, weeg 85 gram en kan gebruik word vir rietvlei strop en ons maak ook hom in 'n bottom gewig vir vaaldam strop. Weeg 85 gram (3oz) ook beskikbaar in 115 gram (4oz) vir vaaldam strop.

11kg op die kop, en lekker koud.  ,  ,  ,  ,  ,
22/09/2024

11kg op die kop, en lekker koud. , , , , ,

Fish just love MDC boilies,  ,
16/07/2024

Fish just love MDC boilies, ,

Ek en my hengel maat Floors de Jager het vanoggend weer by Trichardsfonteindam gaan hengel. Hy het 4 muddies en 2 karpie...
18/05/2024

Ek en my hengel maat Floors de Jager het vanoggend weer by Trichardsfonteindam gaan hengel. Hy het 4 muddies en 2 karpies gevang en mooi ene verloor, ek het 13 muddies en 6 karps gevang, die grootste was 3.22kg, , . My combo was White Anaconda en White Bloekom en later druppel perdeby.

Ons nuwe toevoeging tot ons papgooi reeks.  ,  ,  ,  ,  ,  ,
10/05/2024

Ons nuwe toevoeging tot ons papgooi reeks. , , , , , ,

04/05/2024

Mmm, my gunstelling, magot voer, meng 'n hanvol in jou mieliebom vir ekstra geur om daai muddies van ver te trek, dryf ook om jou magot geur te versprei in die water. , , , ,

Dis nou weer sulke tyd,  ,  ,  ,  ,
04/05/2024

Dis nou weer sulke tyd, , , , ,

Vissies het vanoggend weer lekker gebyt by Trichardtsfonteindam, 7uur tot 11 uur, 32 muddies, 4 geles en 1 karp,  ,   ge...
27/04/2024

Vissies het vanoggend weer lekker gebyt by Trichardtsfonteindam, 7uur tot 11 uur, 32 muddies, 4 geles en 1 karp, , geles was dadelik terug gegooi, hulle vrek temaklik

21 muddies, 2 karpies en een gele by Trichardtsfonteindam van 7 tot 11.  ,   floaties en   met
17/02/2024

21 muddies, 2 karpies en een gele by Trichardtsfonteindam van 7 tot 11. , floaties en met

Address

4 Kango Street
Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Fishing Kiosk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category