Loka Secunda

Loka Secunda Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Loka Secunda, Addres:C/O Nelson Mandela Drive & Vaalrivier str, Secunda.

09/06/2026

God stuur dikwels ๐š๐šŽ๐š ๐š˜๐š—๐šŽ mense met ๐š๐šŽ๐š ๐š˜๐š—๐šŽ woorde om ๐’ƒ๐’–๐’Š๐’•๐’†๐’๐’ˆ๐’†๐’˜๐’๐’๐’† verskille te maak.....

Ons d**k soms ons moet die ๐’‘๐’†๐’“๐’‡๐’†๐’Œ๐’•๐’† woorde hรช, die ๐’‘๐’†๐’“๐’‡๐’†๐’Œ๐’•๐’† storie vertel of die ๐’‘๐’†๐’“๐’‡๐’†๐’Œ๐’•๐’† lewe leef voordat ons iets betekenisvol kan sรช. Maar die waarheid is dat die mooiste verskille dikwels begin met die ๐šŽ๐šŽ๐š—๐šŸ๐š˜๐šž๐š๐š’๐š๐šœ๐š๐šŽwoorde.๐Ÿ–Œ

โ€™n โ€œ๐™ท๐š˜๐šŽ ๐š๐šŠ๐šŠ๐š— ๐š๐š’๐š?โ€
โ€™n โ€œ๐™ด๐š” ๐š‹๐š’๐š ๐šŸ๐š’๐š› ๐š“๐š˜๐šž.โ€
โ€™n โ€œ๐™น๐šข ๐š๐šŠ๐šŠ๐š— ๐š๐šŽ๐šž๐š› ๐š๐š’๐šŽ ๐š”๐š˜๐š–.โ€

๐š†๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ wat vir jou klein voel, kan vir iemand anders die rede wees waarom hulle nog een dag aanhou......๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸคŽ๐Ÿ–Œ

Ek glo nie God soek net mense met ๐‘ฎ๐‘น๐‘ถ๐‘ถ๐‘ป platforms nie. Ek glo Hy soek ๐’‰๐’‚๐’“๐’•๐’† wat bereid is om ๐š•๐š’๐š te dra waar dit donker is, ๐š‘๐š˜๐š˜๐š™ te bring waar daar moedeloosheid is, en ๐š•๐š’๐šŽ๐š๐š๐šŽ te wys waar iemand vergeet het hoe dit voel om gesien te word.

Moet ๐’๐’๐’๐’Š๐’• d**k jou stem is te ๐š”๐š•๐šŽ๐š’๐š—
nie.๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Jy weet nie ๐’˜๐’Š๐’†ฬ vandag wag vir die boodskap wat God deur jรณรบ wil stuur nie. ๐Ÿ–Œโœจ

Sit โ€˜ ๐™ท๐šŽ๐š›๐šŽ ๐š๐šŽ๐š‹๐š›๐šž๐š’๐š” ๐š–๐šข ' in comments en wees โ€˜n ware boodskapper vir God๐Ÿคž๐Ÿป

05/06/2026
05/06/2026
02/06/2026

Is dit hoe dit lyk wanneer โ€™n mannequin met jou praat? Want die een was baie oortuigend. ๐Ÿ˜‚

Sy het nie eens gepraat nie, maar die verkoopsdruk was intens - Toe die mannequin beter verkoop as die winkel se personeel. Ons d**k sy verdien komissie op die aankope ๐Ÿ’ฐ๐Ÿ‚ Wie kan dan nou verby stap as sy Aniela aanhet !!

Wie het al iets gekoop net omdat die mannequin dit so goed laat lyk het? ๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿคฃ

Ons het nog beskikbaar.

โ™กAniela Breistof truitjie:
Sold out๐Ÿ˜ญ
Toppie
โ™กPrint Buckle toppie:S&M
โ™กHippie Twist broek:
S,M & Large
โ™กRomp
S,M & L
โ™กLoka broek
S,M & Large

Ons kan bestel!
โ™ก Pienk buckle toppie
*S,M,L&XL*
โ™กWit Buckle toppie
*S-3XL*

Loka Secunda
Loka Secunda
๐Ÿ“ž 072 674 6795

Aniela Breistof Olga Toppie Nou beskikbaar op bestelling!!!
02/06/2026

Aniela Breistof Olga Toppie Nou beskikbaar op bestelling!!!

02/06/2026

D**k net vir โ€™n oomblik daaroorโ€ฆ..

๐ŸคŽIewers sit iemand vandag en bid vir moed.
Vir hoop.
Vir โ€™n oop deur.
Vir โ€™n teken dat alles oukei gaan wees.

En sonder dat jy dit eers besef, gebruik God dalk vir jou.

Nie deur iets groot nie.๐ŸคŽ

Maar deur โ€™n vriendelike woord.
โ€™n Opregte kompliment.
โ€™n Boodskap wat sรช: โ€œEk d**k aan jou.โ€
โ€™n Glimlag.
โ€™n Gebed.

๐ŸคŽOns d**k so maklik ons moet groot dinge doen om โ€™n verskil te maak.

Maar ek glo die mooiste werk van God gebeur dikwels in die klein goed.๐ŸคŽ

๐ŸคŽIn gewone mense.
Op gewone dae.
In gewone oomblikke.

So vandagโ€ฆ๐ŸคŽ
wees sag.
Wees vriendelik.
Wees beskikbaar.

Jy weet nooit wie se gebed God deur jou besig is om te beantwoord nie. ๐ŸคŽ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป





Ons nuwe pienk hoodie is hier en ons is verlief! ๐ŸŒธโœจ Die sagte pienk kleur gee so โ€™n vars, vroulike gevoel en is perfek v...
01/06/2026

Ons nuwe pienk hoodie is hier en ons is verlief! ๐ŸŒธโœจ Die sagte pienk kleur gee so โ€™n vars, vroulike gevoel en is perfek vir daardie gemaklike maar stylvolle dae ๐Ÿซถ๐Ÿป

๐ŸŒธ Loose fitted vir die perfekte comfy pasvorm
๐ŸŒธ Beskikbaar in S โ€“ 2XL
๐ŸŒธ Sag, gemaklik en maklik om te style
๐ŸŒธSlegs R550 om warm te bly die winter!!!

En kan ons net praat oor hoe mooi hierdie hoodie lyk saam met die nuwe Stukkende Staute? ๐Ÿซถ๐Ÿปโœจ Dit is regtig โ€™n match made in heaven โ€“ die perfekte kombinasie van gemak en styl!

๐ŸŒธ Moenie wag nie, kry joune vandag en voeg hierdie pragtige pienk kombinasie by jou kas.

๐Ÿ’ญ๐Ÿค”Hoeveelste hoodie is die in jou kas๐Ÿ‘€๐Ÿ˜ - Is jy die een wat elke kleur gevat het?

31/05/2026

Aniela...
Let's recap!!!

Ons het nog beskikbaar.

โ™กAniela Breistof truitjie:
XL
Toppie
โ™กPrint Buckle toppie:S&M
โ™กHippie Twist broek:
S,M & Large
โ™กRomp
S,M & L
โ™กLoka broek
S,M & Large

Ons kan bestel!
โ™ก Pienk buckle toppie
*S,M,L&XL*
โ™กWit Buckle toppie
*S-3XL*

Loka Secunda
Loka Secunda
๐Ÿ“ž 072 674 6795

29/05/2026

Ons het nog rompe in elke grootte beskikbaar!

โ™กโ™กโ™กโ™ก

Address

Addres:C/O Nelson Mandela Drive & Vaalrivier Str
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27726746795

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loka Secunda:

Share