Ons winkel

Ons winkel Mense word aangemoedig om enige bruikbare items wat hulle nie meer gebruik nie na ons winkel toe te neem en vir ons te skenk.

Ons is nie net n plek wat mense hulle goed kan bring wat hulle nie meer gebruik nie,maar word wel weer omgesit in hoop.

Secondhand is just a better choice for the whole wide world come and shop with us !
13/10/2020

Secondhand is just a better choice for the whole wide world come and shop with us !

05/10/2020
Het jy dalk nie tyd deer die week om n draai te kom maak nie ? Moet nie bekommerd wees nie ons is Saterdae oop van 8:00 ...
02/10/2020

Het jy dalk nie tyd deer die week om n draai te kom maak nie ?
Moet nie bekommerd wees nie ons is Saterdae oop van 8:00 - 13:00 kom maak gerus n draai !

01/10/2020

Surround yourself with clothes not negativity.
Come and have a look what we have in store

Kom maak gerus n draai by "Ons Winkel" ons het nuwe voorraad gekry pak gerus daai winter klere weg en kom kry iets nuut ...
29/09/2020

Kom maak gerus n draai by "Ons Winkel" ons het nuwe voorraad gekry pak gerus daai winter klere weg en kom kry iets nuut vir die somer.

28/09/2020
28/09/2020

Ons misie:
Ou goed bring nuwe hoop!
• Armoede volhoubaar verlig.
• Kleuters van kos voorsien.
• Skooliere help met skryfbehoeftes.
• Gesinne in nood ondersteun.
• Kinders bemagtig.

Address

Helen Joseph Drive
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27812737310

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share