FieLie

FieLie Second hand shop with a few new things as well.

14/02/2022

Dis met n seer hart dat ons deel dat Fielie sy deure gaan sluit. Baie dankie vir die afgelope paar jaar se ondersteuning deur almal. Einde Februarie sal ons toe maak. Fielie Groete

22/12/2021
Avon Handsak - R200Avon hangertjie met oorbelle - R100Avon Horlosie - R150Avon sonbril - R100Of neem alles vir slegs R50...
29/11/2021

Avon Handsak - R200
Avon hangertjie met oorbelle - R100
Avon Horlosie - R150
Avon sonbril - R100

Of neem alles vir slegs R500. Indien belangstel whatsapp my by 060 838 7657

Avon en Avroy Shlain produkte beskikbaar by Fielie. So ook lekker ingemaakte groenvye en suurlemoenstroop. Kom maak geru...
12/11/2021

Avon en Avroy Shlain produkte beskikbaar by Fielie. So ook lekker ingemaakte groenvye en suurlemoenstroop. Kom maak gerus n draai. Kersfees is om die draai en dis nooit te vroeg om geskenke te begin koop nie! 😉 Weeksdae oop van 09h00 tot 16h30 en so ook Saterdae van 09h00 tot 13h00. 🎄🎁

Begin jou eie besigheid met Avroy Shlain! Werk op jou eie tyd en verdien n ekstra inkomste. Whatsapp my indien belangste...
09/11/2021

Begin jou eie besigheid met Avroy Shlain! Werk op jou eie tyd en verdien n ekstra inkomste. Whatsapp my indien belangstel en ons sit die bal aan die rol! 0608387657

Heerlike Avon en Avroy Shlain produkte beskikbaar van Woensdag 10 November af by Fielie. Ideaal vir kersgeskenke. Boekki...
08/11/2021

Heerlike Avon en Avroy Shlain produkte beskikbaar van Woensdag 10 November af by Fielie. Ideaal vir kersgeskenke. Boekkies sal ook beskikbaar wees daar indien bestellings geplaas wil word.
Indien u op die whatsapp groep wil wees om maandeliks die brochure te ontvang, los asb u nommer in die comments onder!

WERKSGELEENTHEID! Fielie is opsoek na betroubare persoon om Vrydae middae en Saterdae te werk. Indien u belangstel konta...
05/11/2021

WERKSGELEENTHEID! Fielie is opsoek na betroubare persoon om Vrydae middae en Saterdae te werk. Indien u belangstel kontak my asb via Whatsapp op 060 838 7657

AVON!!! Vir die November 2021 catalog stuur gerus 'n whatsapp na 0608387657. Prop vol heerlike special, ideaal vir Kers ...
29/10/2021

AVON!!! Vir die November 2021 catalog stuur gerus 'n whatsapp na 0608387657. Prop vol heerlike special, ideaal vir Kers geskenke!

Kom krap bietjie rond by ons! Iets van als. Baie pre loved klere vir oud en jonk. Pre loved skoene en ook nuwe skoene. P...
29/10/2021

Kom krap bietjie rond by ons! Iets van als. Baie pre loved klere vir oud en jonk. Pre loved skoene en ook nuwe skoene. Pre loved handsakke en pragtige nuwe leer handsakke. Los goedere en juwele wat nuut is. En nog baie meer! Kerkstraat 13 Riversdal.

Lekker groot Weskus Snoek beskikbaar by Fielie. R180 per Snoek. Gaan loer gerus in te Kerkstraat 13, Riversdal. Of whats...
27/09/2021

Lekker groot Weskus Snoek beskikbaar by Fielie. R180 per Snoek. Gaan loer gerus in te Kerkstraat 13, Riversdal. Of whatsapp 060 838 7657

Address

Riversdale
6601

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27608387657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FieLie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FieLie:

Share