06/06/2026
Met groot hartseer deel ons mee dat een van ons geliefde werknemers, Jacques Loots, gister oorlede is.
Ons innige simpatie gaan uit aan sy vrou, Isebel Loots, hul twee dogters en die res van die familie. Ons d**k aan julle in die moeilike tyd.
Rus sag, Jacques. Jy sal altyd onthou word. ๐