Kies en Keur

Kies en Keur Op die groepie word hoofsaaklik leersame speelgoed geadverteer asook geskenk idees vir geleenthede en soms ietsie ekstra, versoeke is ook welkom.

Alle bestellings word via whatsapp hanteer.

Môre mammasEk vat nog net bestellings tot en met Woensdag toe, vir enige bestellings vir die mooi sleutelhouers vir vade...
19/05/2021

Môre mammas
Ek vat nog net bestellings tot en met Woensdag toe, vir enige bestellings vir die mooi sleutelhouers vir vadersdag, whatsapp my gerus💝
0724265785

18/05/2021
17/05/2021

Naand almal, loadshedding maak dit moeilik om te laai, sal more nog goedjies opsit🤗🌺

Hier is die eerste paar goedjies, ek laai later nog om na te loer. Bestelling gaan Sondag in, dan vat dit so 3 - 5 dae v...
17/05/2021

Hier is die eerste paar goedjies, ek laai later nog om na te loer. Bestelling gaan Sondag in, dan vat dit so 3 - 5 dae vir die supplier om te bevestig of alles in voorraad is, dan betaal ons, sodra die totale bestelling betaal is vat dit 2 weke om aflewering te ontvang tot by my...
Op die stadium gaan ek dalk net 1 keer n maand bestel.
Soos aanvraag meer word sal ek meer kere n maand bestel🤗

17/05/2021

💝Middag almal wat nuut nou bykom, hierdie is my splinternuwe facebook blad, ek sien vreeslik uit om vir julle alles te wys wat beskikbaar is, ek verkoop speelgoed, iets van alles en geskenkie idees, dit is ietsie kleins wat ek begin met die geloof dat dit groot sal groei!
Hier probeer ek help met geskenkies, jonk en oud, goeie gehalte speelgoed en meer.
Like en share asb my blad vir al julle vriende, my eerste bestelling gaan Sondag in, alle bestellings moet via whatsapp gestuur word.
Hier is die link ook ingeval julle dit wil rondstuur...
Ek plaas binnekort van die produkte👏 0724265785

https://www.facebook.com/Kies-en-Keur-104550321820899/

Op die groepie word hoofsaaklik leersame speelgoed geadverteer asook geskenk idees vir geleenthede en soms ietsie ekstra, versoeke is ook welkom. Alle bestellings word via whatsapp hanteer.

Welkom by my nuwe facebook groepie...
15/05/2021

Welkom by my nuwe facebook groepie...

Address

Randfontein
1759

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27724265785

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kies en Keur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category