01/06/2026
Dankie Barry Du Toit vir die geleentheid om weer te kon deel wees van hierdie jaar se Bormansfontein Haelgeweerskiet (deel van SAJWV Cheetah) op Betmar!
Baie geluk aan die algehele wenner, Estiaan Wolfaardt, met 'n indrukwekkende 45/50! Geniet jou Oribi 3-9x40 SFP jagteleskoop!
https://www.southpointoptics.co.za/product-page/oribi-3-9x40-sfp
AIM FOR MORE