Ons Winkel Annlin

Ons Winkel Annlin Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

Ons Winkel Annlin het iets van alles vir jou 😍📌Wonderboom Corner WinkelsentrumH/v Braam Pretorius en Jan Booysenstraat, ...
18/06/2026

Ons Winkel Annlin het iets van alles vir jou 😍

📌Wonderboom Corner Winkelsentrum
H/v Braam Pretorius en Jan Booysenstraat, Annlin,
Pretoria
📱 064 548 9462

Moet nie sukkel om mooi goed teen hoë pryse te koop nie.By Ons Winkel Annlin kry jy mooi items teen spotgoedkoop pryse e...
17/06/2026

Moet nie sukkel om mooi goed teen hoë pryse te koop nie.
By Ons Winkel Annlin kry jy mooi items teen spotgoedkoop pryse en jy help jou gemeenskap🩷

📌Wonderboom Corner Winkelsentrum
H/v Braam Pretorius en Jan Booysenstraat, Annlin,
Pretoria
📱 064 548 9462

Ons Winkel Annlin wil jou herinner dat ons oop is vandag 16 Junie tot 13:00
16/06/2026

Ons Winkel Annlin wil jou herinner dat ons oop is vandag 16 Junie tot 13:00

Onthou Ons Winkel Annlin is oop vandag 15 Junie 2026 van 07:30 tot 17:00 EN more 16 Junie van 08:00 tot 13:00📌Wonderboom...
15/06/2026

Onthou Ons Winkel Annlin is oop vandag 15 Junie 2026 van 07:30 tot 17:00

EN more 16 Junie van 08:00 tot 13:00

📌Wonderboom Corner Winkelsentrum
H/v Braam Pretorius en Jan Booysenstraat, Annlin,
Pretoria
📱 064 548 9462

08/06/2026

I got over 50 reactions on my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

05/06/2026
Ons Winkel Annlin het alles wat jy nodig het en meer 😍📌Wonderboom Corner WinkelsentrumH/v Braam Pretorius en Jan Booysen...
04/06/2026

Ons Winkel Annlin het alles wat jy nodig het en meer 😍

📌Wonderboom Corner Winkelsentrum
H/v Braam Pretorius en Jan Booysenstraat, Annlin,
Pretoria
📱064 548 9462

03/06/2026
03/06/2026

Danksy die Brugfonds:
• ontvang meer as 80 kinders reeds maandelikse ondersteuning;
• kry kinders toegang tot terapie wat emosionele herstel en akademiese fokus bevorder; en
• word gemeenskappe bewus gemaak van kinders se unieke behoeftes en potensiaal.

Ondersteun die Brugfonds: brugfonds.co.za

03/06/2026

Kerklike onafhanklikheid en godsdiensvryheid onder die loep by Helpende Kerke Kongres.

Die jaarlikse Helpende Kerke Kongres bring kerkleiers, gemeentelede en gemeenskapswerkers van regoor die land byeen om te besin oor die rol van die kerk in 'n samelewing wat gekenmerk word deur armoede, werkloosheid en toenemende maatskaplike uitdagings.

Vanjaar se kongres fokus op drie kernonderwerpe:

Die kerk en werksyn;
Die bekendstelling van die boek Twaalf Bybelse oplossings vir armoede deur Flip Buys; en
Artikel 22 van die Grondwet en die belangrikheid van godsdiensvryheid en onafhanklike geloofsgemeenskappe.

Registrasies sluit 10 Junie. Registreer hier en word deel van die gesprek: https://helpendehand.co.za/helpende-kerke/

Address

H/v Braam Pretorius En Jan Booysenstraat, Annlin
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Annlin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Annlin:

Share