09/07/2026
🎯 Is jy ’n jagter?
Groepeer jou kaliber nie soos dit moet nie? Moenie tevrede wees met middelmatige akkuraatheid nie.
Ons spesialiseer daarin om jou kaliber se akkuraatheid te verbeter. Met 36 jaar se ondervinding en vakmanskap help ons jagters om die beste moontlike prestasie uit hul kalibers te kry d.m.v n 40 punt nasiening en herstel te doen op jou kaliber.
Ons spesialiseer ook in ons nuutste terugslagverminderingsproduk, wat ontwerp is om die terugskop op jou skouer aansienlik te verminder, asook aansienlike klankvermindering vir ’n meer gemaklike en beheerste ondervinding.
📱 Belangrik: As gevolg van ons hoë werksvolume werk ons administrasie uitsluitlik via WhatsApp en kan ons ongelukkig nie telefoonoproepe neem nie.
WhatsApp Clarissa by ons administratiewe afdeling op:
083 272 6193
✅ Kort video’s van ons produkte en dienste
✅ Pryslyste
✅ Alle relevante inligting direk op WhatsApp
📲 WhatsApp: 083 272 6193
Moenie uitmis nie – laat ons jou help om elke geleentheid met vertroue te benut. 🎯