Novon Retail Company

Novon Retail Company Novon focuses on value-added and quality service toward interested parties in the value chain of crop care solutions.

07/08/2026
05/08/2026
04/08/2026

Maksimeer jou aartappeloes se potensiaal gedurende die kritiese eerste vier weke van knolset met Vonna se raad en Novon se Let’s Initiate-program!

03/08/2026
28/07/2026

Novon Retail Company streef altyd daarna om boere van die beste ondersteuning en landbouchemiese raad te voorsien. Om dit nog makliker en meer toeganklik te maak, stel hulle met trots vir Vonna aan boere voor!

As Novon se "oog in die veld" gaan Vonna die streek deurkruis, potensiële risikos op die lande uitlig en praktiese raad gee waar boere dit die nodigste het.

Kyk hier om vir Vonna te ontmoet, en maak gereed vir waardevolle veld-insigte wat binnekort kom!

Wanneer koue toeslaan, word elke plant se veerkragtigheid getoets.Koue stres kan sel-aktiwiteit vertraag, plantontwikkel...
20/07/2026

Wanneer koue toeslaan, word elke plant se veerkragtigheid getoets.
Koue stres kan sel-aktiwiteit vertraag, plantontwikkeling belemmer en die risiko van vêrdere skade verhoog. Die gevolge is dikwels eers later in die seisoen sigbaar wanneer groei, kwaliteit en opbrengspotensiaal onderdruk word.
Novon se biostimulante en spesialiteitsprodukte ondersteun plante gedurende uitdagende toestande deur plantontwikkeling te optimaliseer, wortelgesondheid te bevorder, selwande te versterk en vinnige herstel ná stres te ondersteun.
Skakel jou Novon agent by https://novon.co.za/depots/, ons het die oplossing.

Beskerm jou gewas. Behou jou potensiaal.

Elke uitstekende aartappeloes het ’n sterk begin nodig. Die Let’s Initiate™-program kombineer gevorderde biostimulante e...
17/07/2026

Elke uitstekende aartappeloes het ’n sterk begin nodig. Die Let’s Initiate™-program kombineer gevorderde biostimulante en biologiese oplossings om vroeë wortelontwikkeling te bevorder, voedingstofopname te verbeter en eweredige knolvorming te stimuleer.

Skakel jou Novon agent. Ons het die oplossing!
Of besoek ons webtuiste by https://novon.co.za/depots/

Op 24 Junie 2026 het Novon gesamentlik met UPL en Global Macadamias ‘n insiggewende dag saam met die boere van Nelspruit...
29/06/2026

Op 24 Junie 2026 het Novon gesamentlik met UPL en Global Macadamias ‘n insiggewende dag saam met die boere van Nelspruit en omliggende areas gehad. Die dag was by Alkmar te Nelspruit gehou.
Dr. Bridgitta Steyn van UPL het die Biologiese aspekte bespreek en Philip van Zyl sy tegniese kennis ook met almal gedeel.

21/06/2026

Gelukkige Vadersdag van almal by Novon Retail Company!

Address

Hotrod Str
Pretoria
0035

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27128081513

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Novon Retail Company posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Novon Retail Company:

Shortcuts

Share

Category