DubbelBoer

DubbelBoer Dubbelboer
Gebore vir die grond. Gebou vir die stad. Rugged T-hemde met โ€˜n Suid-Afrikaanse hart. Eenvoudig. Sterk. Eg.

Gebore vir die grond.Gebou vir die stad.Iets groot is oppad.Launching soon.
29/04/2026

Gebore vir die grond.
Gebou vir die stad.

Iets groot is oppad.

Launching soon.

BraaiBroodjie Plankies - Nou beskikbaar by Dubbelboer. "Met Jou Sal Ek My BraaiBroodjie Deel"
04/09/2025

BraaiBroodjie Plankies - Nou beskikbaar by Dubbelboer.
"Met Jou Sal Ek My BraaiBroodjie Deel"

Sionspoort Vleisfees
03/08/2024

Sionspoort Vleisfees

31/07/2024
11/07/2024

Nooi jou vriende om vanjaar in die Sionspoort Vleisfees gees te deel! Daar is baie vir die hele gesin om te doen! Van stalletjies vir mamma tot 'n watergat vir Pappa. Almal sal die veteraan motors geniet asook die plaasdiere en rofstoei. Die lekkerste boerekos soos net jou ma kan maak en goeie musiek tot laat sal jou vanjaar beslis na die hierdie heerlike fees wil laat kom. Moet dit nie misloop nie! ๐ŸŒŸ๐ŸŒŸ

08/07/2024

๐ŸŽ‰๐Ÿฅฉ๐ŸŽช๐Ÿคผโ€โ™‚๏ธ๐ŸŽŠ

๐Ÿ“ข Kom geniet die grootste Vleisfees van 2024! ๐Ÿ“…
3de Augustus 2024 ๐Ÿ“

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ—๐ŸŽ‰ Ons is reg om jou te vermaak met ongelooflike opwindende aktiwiteite! ๐ŸŽช๐Ÿคผโ€โ™‚๏ธ ๐Ÿคฉ๐ŸŽ‰ Kom geniet die rofstoei en vier saam met ons! ๐ŸŽ‰๐Ÿฅฉ
๐Ÿ‘‰ Mis dit nie!

๐Ÿ‘๐Ÿ”ฅ Kom saam met familie en vriende en maak van Vleisfees 2024 'n onvergeetlike ervaring! ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐ŸŒŸ Sien jou daar! ๐ŸŒŸ

Sien Julle Daar!!!
08/07/2024

Sien Julle Daar!!!

Vleisfees ๐Ÿฅฉ

3 Augustus 2024 ๐Ÿ”ฅ

By die Tuinhekkie Randfontein ๐Ÿ˜Ž

Groot verskeidenheid stalletjies ๐Ÿ”๐ŸŒญ๐ŸŒฎ

Sien jou daar ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿซต๐Ÿผ

15/06/2024

Vadersdag Biltong Plankies
Ons Pragtige Rooibok plankies propvol lekker DUBBELBOER Biltong en Droรซwors.

Address

Pretoria
1086

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 17:00

Telephone

+27724823316

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DubbelBoer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category