Graffiti Books

Graffiti Books Your favourite bookshop in Montana, Pretoria. Visit our website for delivery to your door.
(3)

  🌊 Twee halwes maak ’n hele – Marita van der Vyver 🌊Sy het Kaapstad met ’n perfekte lewe agtergelaat. Op Le**os gaan sy...
22/08/2026


🌊 Twee halwes maak ’n hele – Marita van der Vyver 🌊
Sy het Kaapstad met ’n perfekte lewe agtergelaat. Op Le**os gaan sy ontdek dat die lewe nie perfek hoef te wees om heel te wees nie. 💙
Wanneer Lira ná ’n familietragedie na haar halfsuster op ’n Griekse eiland gestuur word, bots twee wêrelde – en begin sy uiteindelik leer om haar skanse te laat sak.
☀️ Familie. Liefde. ’n Nuwe begin. En ’n bietjie Griekse eilandmagie.
Jonathan Ball Publishers Local

  🧠🔪 BRAIN DAMAGE – Freida McFaddenHow do you survive when you can’t remember who wants you dead?Dr. Charly McKenna had ...
21/08/2026


🧠🔪 BRAIN DAMAGE – Freida McFadden

How do you survive when you can’t remember who wants you dead?

Dr. Charly McKenna had the perfect life—until a bullet through her skull takes away her ability to walk, speak and, most terrifyingly, remember.

She knows only one thing: someone tried to kill her. And they may still be out there.

As fragments of memory begin to return, so do disturbing questions about the people closest to her. And Charly is forced to confront the most terrifying possibility of all…

What if the person who wants her dead is the person she trusted most?

🩸 A gripping psychological thriller about memory, betrayal and a killer hiding in plain sight.

📚 Brain Damage by Freida McFadden — available now at Graffiti Boeke.
Penguin Random House SA
📚🩸

              Sophia Kapp : "Ek deel daagliks iets wat ek oor die jare (meestal deur skade en/of skande) oor teksredaksi...
21/08/2026



Sophia Kapp : "Ek deel daagliks iets wat ek oor die jare (meestal deur skade en/of skande) oor teksredaksie en vertaling geleer het. Volg my as dit vir jou interessant is, gee 'n hou-van en deel".
Volg vir Sophia Kapp op Instagram:

🎙️ Jou Vrydagoggend begin met boeke! Sluit hierdie Vrydag by ons aan vir nog 'n heerlike boekgesels!📅 Vrydag | 21 August...
20/08/2026

🎙️ Jou Vrydagoggend begin met boeke!

Sluit hierdie Vrydag by ons aan vir nog 'n heerlike boekgesels!
📅 Vrydag | 21 Augustus 2026
⏰ 08:40
📻 Pretoria FM

Leonie van Rensburg van Graffiti Books en Esmarie Yssel gesels oor drie boeke wat beslis op jou leeslys hoort:

⛈️Net na die storm - An-Mari do Carmo Skrywer
🕊️ Uit die Beek 2027 - Stephan Joubert
🖋️ 'n Saak Van Liefde Of Dood - Owen Salmon

🎉 Luister saam en staan 'n kans om boeke te wen!
💚 20% afslag op al boeke.
📍 Shop 3, Zambezi Junction South Mall, 522 Breed St, Montana, Pretoria
LAPA Uitgewers
LAPA Kinder- en Jeugboeke
Jonathan Ball Publishers Local
Lux Verbi

20/08/2026


📖 Op Lig – Thilde Nel
Nina se lewe lyk perfek: ’n suksesvolle restaurant, ’n aantreklike man en ’n hegte vriendekring. Totdat een klein briefie alles wat sy glo, begin bevraagteken. 👀
Skielik begin die krake wys. ’n Verwoestende diagnose, ’n huwelik onder druk en geheime wat nie langer weggesteek kan word nie, dwing Nina om te vra:
Hoe goed ken ons ooit die mense vir wie ons lief is?
🌊 Op die Griekse eiland Milos hoop Nina en haar vriendin Emma om antwoorde te vind. Maar tussen die son, see en wyn word nóg meer geheime onthul.
✨ Want soms is dit eers wanneer alles begin verbrokkel, dat die lig deurbreek.
📚 Nou beskikbaar by Graffiti Boeke.

                  Sophia Kapp : "Ek deel daagliks iets wat ek oor die jare (meestal deur skade en/of skande) oor teksred...
20/08/2026



Sophia Kapp : "Ek deel daagliks iets wat ek oor die jare (meestal deur skade en/of skande) oor teksredaksie en vertaling geleer het. Volg my as dit vir jou interessant is, gee 'n hou-van en deel".
Volg vir Sophia Kapp op Instagram:

  🪂 VALSKERMBATALJON-VERHALE 2 – Mike BolhuisNa die groot sukses van Valskermbataljon-verhale is die opvolg hier – met n...
19/08/2026


🪂 VALSKERMBATALJON-VERHALE 2 – Mike Bolhuis

Na die groot sukses van Valskermbataljon-verhale is die opvolg hier – met nog ware verhale uit die lewens van die manne in maroen.

Van uitmergelende opleiding en operasionele kontak met die vyand tot kameraadskap, humor, verlies en vasbyt – elke valskermsoldaat vertel sy eie ervaring in sy eie woorde en styl, in Afrikaans én Engels.

Hierdie is nie net stories oor soldate nie. Dit is stories oor moed, lojaliteit, vriendskap, deursettingsvermoë en die mens agter die uniform.

📖 Ware stories. Onvergete ervarings. Die manne in maroen soos jy hulle nog nooit leer ken het nie.

Nou beskikbaar by Graffiti Boeke.

Three landmark works of South African literature, now beautifully presented as An African Classic. 📚🇿🇦From Olive Schrein...
19/08/2026

Three landmark works of South African literature, now beautifully presented as An African Classic. 📚🇿🇦

From Olive Schreiner’s The Story of an African Farm, to Sol Plaatje’s Mhudi and Sir Percy FitzPatrick Jock of the Bushveld — these are books that have shaped how generations have seen and understood South Africa.

Important stories. Enduring voices. True African classics.
Jonathan Ball Publishers Local

✈️ Internasionale versending is terug!🌍📚Ons stuur weer boeke wêreldwyd. Waar jy ook al is, kan jou volgende boekavontuur...
18/08/2026

✈️ Internasionale versending is terug!🌍

📚Ons stuur weer boeke wêreldwyd. Waar jy ook al is, kan jou volgende boekavontuur van Graffiti af begin. ❤️

✈️ International shipping is back!🌍

📚We’re shipping books worldwide again. Wherever you are, your next reading adventure can start with Graffiti. ❤️

                Sophia Kapp: "Ek deel daagliks iets wat ek oor die jare (meestal deur skade en/of skande) oor teksredaks...
18/08/2026



Sophia Kapp: "Ek deel daagliks iets wat ek oor die jare (meestal deur skade en/of skande) oor teksredaksie en vertaling geleer het. Volg my as dit vir jou interessant is, gee 'n hou-van en deel".
Volg vir Sophia Kapp op Instagram:

Address

Zambezi Junction, Cnr Of Zambezi And Breedt Street, Montana Park, 0159 Pretoria
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27125482356

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Graffiti Books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Graffiti Books:

Shortcuts

Share

Category