12/10/2024
Ek weet dit is nog lekker vroeg! MAAR!!!!!
Ontdek die vreugde van Kersfees met ons pragtige versameling Kersfees T-hemde van Tjirp Handmade! Beskikbaar in wit, rooi en swart, elke h**p dra 'n unieke en kleurvolle ontwerp deur Jacorien Swart. Die wit h**p skets 'n kameelperd wat 'n Kersboom op 'n rooi vragmotor vervoer. Die rooi h**p vier 'n kameelperd en rendier wat gesellig by 'n versierde Kersboom met geskenke kuier. Die swart h**p is die kersie op die koek, met 'n oulike rendier wat sy Kersfees gees ten volle uitleef met 'n rooi hoed en brilletjies. Net R210 elk, hierdie hemde sal jou feestyd ophelder met kreatiwiteit en styl! 🌟🎄👕 daar is ook h**pies vir die kinders teen R120 elk ###
https://www.tjirp.shop/shop