Volksmark
- Home
- South Africa
- Pretoria
- Volksmark
Ons ondersteun die Boervolk! Doen besigheid in Afrikaans!!! Vir Volk
Vir Vaderland
Address
Pretoria
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Volksmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Category
Jou vriend en Vennoot deur als!!!
Volksmark se doel en visie is om die Boervolk van Suid Afrika bymekaar te bring in besigheid,me die huidige ekonomiese verknorsing in Suid Afrika,swart bemagtiging en radikale ekonomiese verandering kan klein besighede net nie voor bly nie,veral nie as jou vel wit is in Suid Afrika nie>>>
Ons is hier om daai gaping kleiner te maak en vir jou eg Suid Afrikaanse produkte te bied teen die beste pryse,middelmanne word sumier uit gesny en die koper is direk in kontak met die verkoper.
Volksmark sal staan vir waarin hy glo en dit is om n diens te lewer aan ons volk!!!!
Bring ons jou drome en ons wys jou die pad na n blinker toekoms waar jy in Afrikaans kan koop!!!