Love it

Love it A gift shop based in Pretoria, Waverley with an exquisite French touch to the unique gifts and items.

Kom bederf jouself môre by Love It!❤. Ons is oop vanaf 09h00-17h00 en is geleë in Waverley Plaza🌸
09/04/2017

Kom bederf jouself môre by Love It!❤. Ons is oop vanaf 09h00-17h00 en is geleë in Waverley Plaza🌸

The season of love and joy ❤🌷. Kom loer in by Love It vir die mooiste geskenke vir Kersfees. Oop vandag tot 14h00♡
12/11/2016

The season of love and joy ❤🌷. Kom loer in by Love It vir die mooiste geskenke vir Kersfees. Oop vandag tot 14h00♡

Tyd hardloop uit vir die 'Sidewalk Sale Competition' by Waverley Plaza Shopping Centre. 🌹🌹🌹
09/10/2016

Tyd hardloop uit vir die 'Sidewalk Sale Competition' by Waverley Plaza Shopping Centre.
🌹🌹🌹

Kom neem deel aan Waverley Plaza se 'Sidewalk  Sale Competition' en jy staan n kans om 'n trolley dash ter waarde van R5...
09/10/2016

Kom neem deel aan Waverley Plaza se 'Sidewalk Sale Competition' en jy staan n kans om 'n trolley dash ter waarde van R5000 te wen!

Die wenner word 15 Oktober om 12:00 aangekondig by Waverley Plaza Shopping Centre.
🍒

Love-it♡
079 517 3458

Die perfekte geskenk vir enige okkasie ♡.Like en share die Love-it page julle🍒👣
01/10/2016

Die perfekte geskenk vir enige okkasie ♡.

Like en share die Love-it page julle🍒👣

Love-it het nuwe voorraad gekry! Kom loer gerus in vir die mooiste geskenkies en nog vele meer. 🌹🍒.Ons is geleë in Waver...
01/10/2016

Love-it het nuwe voorraad gekry! Kom loer gerus in vir die mooiste geskenkies en nog vele meer. 🌹🍒.

Ons is geleë in Waverley Plaza.

Maak vandag die lekkerste Braaidag en wees veilig ♡Love it♡
24/09/2016

Maak vandag die lekkerste Braaidag en wees veilig ♡

Love it♡

Liefde is wat mens nodig het is liefdeEn 'n skaap.♡
18/09/2016

Liefde is wat mens nodig het is liefde
En 'n skaap.

Kom maak môre n draai by Love It. Ons is oop van 09h00 tot 13h00.Bring 'n vriendin saam om dit meer te geniet ♡
17/09/2016

Kom maak môre n draai by Love It. Ons is oop van 09h00 tot 13h00.

Bring 'n vriendin saam om dit meer te geniet ♡

Dankie vir al die likes sover julle! Share nog dat ons soveel as moontlik likes kan hê!♡Awesome week vir julle.♡Love it.
11/09/2016

Dankie vir al die likes sover julle! Share nog dat ons soveel as moontlik likes kan hê!♡

Awesome week vir julle.

♡Love it.

31/08/2016

We have a 1st Birthday Festival coming up this weekend! Stop by for amazing specials. This Saturday and Sunday only!

♡Love-it.

Beautiful Proteas for a beautiful Sunday ♥
21/08/2016

Beautiful Proteas for a beautiful Sunday ♥

Address

C/O Hertzog & Codonia Street, Waverley Plaza, Shop 78
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27795179548

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Love it posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category