OEDIE

OEDIE Handmade gifts. MOST OF THE PRODUCTS ARE HANDMADE

Runners, tafeldoeke, vatlappies, voorskote - alles om jou huis mooi te maak. Kontak ons vir jou bestelling by 0798774773...
14/07/2025

Runners, tafeldoeke, vatlappies, voorskote - alles om jou huis mooi te maak. Kontak ons vir jou bestelling by 0798774773.

Blomme, blomme en nog blomme. Kleurvolle runner. Bestel joune by 0798774773. Gee jou mates vir ‘n runner, tafeldoek, kus...
25/03/2024

Blomme, blomme en nog blomme. Kleurvolle runner. Bestel joune by 0798774773. Gee jou mates vir ‘n runner, tafeldoek, kussings ens en ons werk ‘n kwotasie uit volgens jou behoeftes. Hierdie runner is 60cm X 2m en is R740 uitgesluit koerier koste. Ons lewer landswyd af.

Wanneer ‘n kliënt vir jou foto’s stuur en het nie woorde nie - sing jou hart van blydskap….want dit maak alles die moeit...
16/12/2023

Wanneer ‘n kliënt vir jou foto’s stuur en het nie woorde nie - sing jou hart van blydskap….want dit maak alles die moeite werd😁😁😁😁

Mooiste kussings - 45x45 sloop R280. Lewer landswyd af - koerier koste ekstra. Bestel jou kussing by 0798774773.
08/12/2023

Mooiste kussings - 45x45 sloop R280. Lewer landswyd af - koerier koste ekstra. Bestel jou kussing by 0798774773.

Dis kersfees - maak jou kerstafel spesiaal met hierdie mooi runners - bypassende servette ook beskikbaar!! Maak enige gr...
28/11/2023

Dis kersfees - maak jou kerstafel spesiaal met hierdie mooi runners - bypassende servette ook beskikbaar!! Maak enige grootte - kan tafeldoek ook maak. Kontak my gerus met jou mates by 0798774773.

Another happy cliënt….. dankie dat julle die mooi met ons deel.Ons maak enige grootte met enige “design”. Kontak ons by ...
27/11/2023

Another happy cliënt….. dankie dat julle die mooi met ons deel.
Ons maak enige grootte met enige “design”. Kontak ons by 0798774773.

Wat van ‘n mooi runner vir jou kerstafel met servette!! Bestel by 0798774773. R600 runner en R380 vir 6 bypassende serve...
24/11/2023

Wat van ‘n mooi runner vir jou kerstafel met servette!! Bestel by 0798774773. R600 runner en R380 vir 6 bypassende servette. Kourier landwyd en koste ekstra.

Met Kersfees net om die draai is ‘n mooi voorskoot die ideale geskenk vir iemand spesiaal❤️. Daar is bypassende vatlappi...
21/11/2023

Met Kersfees net om die draai is ‘n mooi voorskoot die ideale geskenk vir iemand spesiaal❤️. Daar is bypassende vatlappies en “teatowel” ook beskikbaar. Voorskoot R390 lewer landwyd af en koerier koste is ekstra. Bestel betyds. Bestel by 0798774773.

Kom maak gerus ‘n draai as jy in die omgewing is - Oedie is ook daar!! Mooiste runners en servette vir jou kersfees tafe...
13/11/2023

Kom maak gerus ‘n draai as jy in die omgewing is - Oedie is ook daar!! Mooiste runners en servette vir jou kersfees tafel!!

Go Bokke - braai voorskoot met vatlappies en waslap - R300. Bestel by 0798774773. Kourier landwyd - koste ekstra.
10/09/2023

Go Bokke - braai voorskoot met vatlappies en waslap - R300. Bestel by 0798774773. Kourier landwyd - koste ekstra.

Oedie stal uit by die Wonderliggiefees!! As jy in die omgewing is, kom maak ‘n draai!!
22/08/2023

Oedie stal uit by die Wonderliggiefees!! As jy in die omgewing is, kom maak ‘n draai!!

Address

Florauna Road
Pretoria
0182

Telephone

+27798774773

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OEDIE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to OEDIE:

Share

Category