Handgemaak

Handgemaak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Handgemaak, Gift Shop, Pretoria Street, Pretoria.

Die ondersteun van talentvolle mense in ons gemeenskap. / Supporting gifted people in our community •Psalm 139 •

Diere teddies te koop vir R220 elk. / Animal teddies for sale for R220 each …

Liefdevolle, sagte speelgoed. Enige dier waaraan jy kan d**k, kan ons hikel🌈. Kontak my vir navrae🐹
21/07/2022

Liefdevolle, sagte speelgoed. Enige dier waaraan jy kan d**k, kan ons hikel🌈. Kontak my vir navrae🐹

Hierdie is Trompie en Trompetter… boetie en sussie🐘🐾
29/05/2022

Hierdie is Trompie en Trompetter… boetie en sussie🐘🐾

Die fondasie van Handgemaak🤍:“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het ...
15/05/2022

Die fondasie van Handgemaak🤍:

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker:” Psalms 139

Ons is almal handgemaak ✨

11/05/2022

Hierdie sagte diere teddies is te koop vir R220 elk. Handgemaak deur Agnes, n talentvolle vrou wat ek op straat ontmoet het.

Ons laaste diertjie vir eers. Ontmoet vir Bont. Sy is baie liefdevol en baie rustig 🍂
11/05/2022

Ons laaste diertjie vir eers.
Ontmoet vir Bont.
Sy is baie liefdevol en baie rustig 🍂

Hierdie is Strepe 💚🤍💜 ek d**k hy het sy nagklere aan vergeet 💤
11/05/2022

Hierdie is Strepe 💚🤍💜 ek d**k hy het sy nagklere aan vergeet 💤

Hallo🦒 ek is Kolle kameelperd.
11/05/2022

Hallo🦒 ek is Kolle kameelperd.

Hierdie is Simeon ☁️.. ‘n Persoonlike gunsteling en ook die eerste lid van ons diere familie 🐑
09/05/2022

Hierdie is Simeon ☁️.. ‘n Persoonlike gunsteling en ook die eerste lid van ons diere familie 🐑

Hierdie is Hasie… altyd op en wakker. Reg vir sy volgende avontuur🐰
09/05/2022

Hierdie is Hasie… altyd op en wakker. Reg vir sy volgende avontuur🐰

Ontmoet vir Huspie en Husper. Ons twee husse met lang ore🐰
09/05/2022

Ontmoet vir Huspie en Husper.
Ons twee husse met lang ore🐰

‘n Hele dieretuin 🐹🐼🦊
09/05/2022

‘n Hele dieretuin 🐹🐼🦊

Address

Pretoria Street
Pretoria
0184

Telephone

+27822661606

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handgemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Handgemaak:

Share

Category