Wonderbox

Wonderbox Ons huisgeloof- en temabokse bevat handleidings, hulpmiddels, kreatiewe idees en verrassings. Alles wat jy nodig het, in een boks!

Ons is terug vir 2026! Bestel jou Wonderbox vandag nog by 078 293 5662.
14/01/2026

Ons is terug vir 2026!

Bestel jou Wonderbox vandag nog by 078 293 5662.

Ons is gesluit tot en met 5 Januarie 2026. Ons sien uit om nog Wonderboxes in 2026 bekend te stel. Dankie vir elkeen se ...
22/12/2025

Ons is gesluit tot en met 5 Januarie 2026.

Ons sien uit om nog Wonderboxes in 2026 bekend te stel.

Dankie vir elkeen se ondersteuning!

Kontak ons by 078 293 5662 as jy vroegtydig 'n bestelling wil plaas.

Gelukkige gesinne met ons Koekieversier Wonderbox.Dankbaar in hierdie feesgety.
12/12/2025

Gelukkige gesinne met ons Koekieversier Wonderbox.

Dankbaar in hierdie feesgety.

Ons het slegs 'n paar Kersfees Wonderboxes wat ons die jaar spesiaal geskep het. Pret vir die hele gesin. Saam Marshmall...
25/11/2025

Ons het slegs 'n paar Kersfees Wonderboxes wat ons die jaar spesiaal geskep het.

Pret vir die hele gesin. Saam Marshmallow braai en heerlike sjokolade en prettige Kersfeesitems en 'n boks vol "buite die boks" idees. Saam verf en d**k oor Jesus se koms. En 'n wonderlike boek oor Kersfees.

Slegs R400 (Waarde R750)

Bestel joune vandag as WONDERLIKE-WONDERLIKE geskenk gevul met Jesusliefde en omgee (Slegs 5 bokse van hierdie oor)

Kontak ons op 078 293 5662

Ons Koekieversier Wonderboxes is vir die hele gesin om saam te kan kuier en pret te kan hΓͺ.Slegs R350. Bestel vandag nog...
25/11/2025

Ons Koekieversier Wonderboxes is vir die hele gesin om saam te kan kuier en pret te kan hΓͺ.

Slegs R350.

Bestel vandag nog joune by 078 293 5662

Dis ook 'n besonderse Kersgeskenk vir iemand wat hou van versier en heerlike koekies!

Maak gou! Beperkte voorraad.

***
Die Wonderbox-span

Hierdie kosbare Koekieversier Wonderboxes is op pad nou kosbare kliΓ«nte. Kry joune vandag! Terwyl voorraad hou. πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸŽ…πŸŽ…πŸŽ…
23/11/2025

Hierdie kosbare Koekieversier Wonderboxes is op pad nou kosbare kliΓ«nte.

Kry joune vandag!

Terwyl voorraad hou. πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸŽ…πŸŽ…πŸŽ…

Ons nuwe Kersfees koekieversier Wonderboxes doen goed!!Jy sal nie spyt wees oor hierdie WONDERBOX nie.Dit maak ook 'n fa...
16/11/2025

Ons nuwe Kersfees koekieversier Wonderboxes doen goed!!
Jy sal nie spyt wees oor hierdie WONDERBOX nie.

Dit maak ook 'n fantastiese geskenk! Bestel vandag nog.

Die Wonderbox sluit in:
14 onversierde koekies.
8 kleure versiersuiker sakkies
5 stelletjies versier-items
1 Boekie met hoe om elke koekie te versier en Bybelse verhaal.

GROOT pret vir die HELE gesin!

AL hierdie vir SLEGS R350 (Koerier uitgesluit, maar ons koerier landswyd).

Bestel vandag op ons WhatsAppnommer by 078 293 5662 om teleurstelling te voorkom.

Ons maak net 'n aantal Wonderboxes van die.

Ons Kersfees koekieversier Wonderbox is beskikbaar vir slegs R350.Bestel joune vandag!078 293 5662
12/11/2025

Ons Kersfees koekieversier Wonderbox is beskikbaar vir slegs R350.

Bestel joune vandag!

078 293 5662

'n Onderwyser Wonderbox op pad na 'n spesiale onderwyser om te sΓͺ dankie vir die jaar. Bestel joune vandag nog vir daard...
09/11/2025

'n Onderwyser Wonderbox op pad na 'n spesiale onderwyser om te sΓͺ dankie vir die jaar.

Bestel joune vandag nog vir daardie onnie wat hierdie jaar die las ligter gemaak het.

WhatsApp ons by 078 293 5662

Moenie ons Kerskoekie Wonderbox misloop nie.Jy en jou gesin kan saam koekies versier. Vir slegs R350.'n Perfekte Kersges...
07/11/2025

Moenie ons Kerskoekie Wonderbox misloop nie.

Jy en jou gesin kan saam koekies versier.

Vir slegs R350.

'n Perfekte Kersgeskenk ook!

Bestel vandag om teleurstelling te voorkom.

Ons nuwe Kersfees koekieversier Wonderboxes is beskikbaar.Die Wonderbox sluit in:14 onversierde koekies. 8 kleure5 stell...
05/11/2025

Ons nuwe Kersfees koekieversier Wonderboxes is beskikbaar.

Die Wonderbox sluit in:
14 onversierde koekies.
8 kleure
5 stelletjies versier-items
1 Boekie met hoe om elke koekie te versier en Bybelse verhaal.

GROOT pret vir die HELE gesin!

AL hierdie vir SLEGS R350 (Koerier uitgesluit, maar ons koerier landswyd).

Bestel vandag op ons WhatsAppnommer by 078 293 5662

'n AMAZING kers Wonderbox is op pad. Hou hierdie spasie dop!
30/10/2025

'n AMAZING kers Wonderbox is op pad. Hou hierdie spasie dop!

Address

Pretoria
1541

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wonderbox posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wonderbox:

Share