DieBoks

DieBoks Die Boks is 'n reeks Gesondheids en Geskenk bokse spesiaal ontwerp vir enigiemand wat liefde wil gee of ontvang.

Meeste van die items in die boks self kan her-verbruik word en die boks self kan dien as stoorplek.

16/11/2020
Die Krans Boks bevat ñ spesiale Handgemaakte Kers Krans om jou huis of voordeur op te kikker hierdie kersseisoen
16/11/2020

Die Krans Boks bevat ñ spesiale Handgemaakte Kers Krans om jou huis of voordeur op te kikker hierdie kersseisoen

Die Krans Boks bevat ñ spesiale Handgemaakte Kers Krans om jou huis of voordeur op te kikker hierdie kersseisoen
11/11/2020

Die Krans Boks bevat ñ spesiale Handgemaakte Kers Krans om jou huis of voordeur op te kikker hierdie kersseisoen

Die Kers BoksHierdie is ñ heerlike Kers geskenkDie Boks bevat:- ñ Handgemaakte Kerskrans- ñ Dosyn Gesondheidsbeskuit- ñ ...
10/11/2020

Die Kers Boks
Hierdie is ñ heerlike Kers geskenk

Die Boks bevat:
- ñ Handgemaakte Kerskrans
- ñ Dosyn Gesondheidsbeskuit
- ñ Keramiek Eierhouer
- ñ Beautiful Her-Bruikbare Houtboks

Bestel jou Kers Boks vandag vir n geliefde

Ideale KersgeskenkTuisgemaakte gesondheidsbeskuitPorselein eiehourtjie (6)Handgemaakte kers kransie
09/11/2020

Ideale Kersgeskenk

Tuisgemaakte gesondheidsbeskuit

Porselein eiehourtjie (6)

Handgemaakte kers kransie

Vir elkeen wat die stofpad van moeilike omstandighede aangedurf het, wat onverwagse siekte moes trotseer, wat Covid-19 m...
09/11/2020

Vir elkeen wat die stofpad van moeilike omstandighede aangedurf het, wat onverwagse siekte moes trotseer, wat Covid-19 moes oorwin, wat finansiële druk moes teëstaan en wat op enige wyse fisies, geestelik of emosioneel moes oorwin...
hierdie is jòu skoen, dit is jòu stofpad, dit is jòu reis na oorwinning en restorasie...

Ideaal as geskenk vir ñ geliefde of persoonlike aandenking.

Hoe werk dit:

Stuur vir ons 'n foto van 'n skoen wat jy gemaklik gedra het tydens 'n moeilike seisoen van jou lewe.

Ons maak 'n afdruk van die skoen in hout. Jou hout skoen dan dien as aandenking in die sitkamer, as 'n deurstop om die deur van oorwinning altyd oop te hou, as 'n ornament in jou kombuis of as erfstuk vir jou kinders.

Inhoud: Kurk Medisyne Sakkie (Vir al die xtra’s) 325g Vitamien C in ‘n herbruikbare CONSOL Glashouer ‘n Geskenkbewys  (1...
09/11/2020

Inhoud:

Kurk Medisyne Sakkie (Vir al die xtra’s)

325g Vitamien C in ‘n herbruikbare CONSOL Glashouer

‘n Geskenkbewys (15% afslag op medisyne en huishoudelike – en persoonlike gebruiksartikels wat op heartcity25.co.za beskikbaar is)

‘n Her-bruikbare, stewige hout boks

Turmeric Lyfroom (Vir voorkoming van vel uitdroging)

Lipsalf (Vir voorkoming van droë lippe)

‘n Kers (Vir liefde)

Die Hart Boks.Ñ Boks vol praktiese wenke vir enige pasiënt wat ly aan Hartsiekte of herstel na Hartchirurgie.- Praktiese...
09/11/2020

Die Hart Boks.
Ñ Boks vol praktiese wenke vir enige pasiënt wat ly aan Hartsiekte of herstel na Hartchirurgie.
- Praktiese Handleiding saamgestel deur die mediese span
- 380g Vit C met ñ besonderse houtlepeltjie
- ñ Unieke Medisyne sakkie
- ñ Blik Olyfolie
- ñ Spekboom Takkie
- ñ Beautiful Her-Bruikbare Hout Boks

Vir wanneer woorde opraak en advies/raad skramps
Bestel jou Hart Boks vandag vir ñ geliefde

Address

Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DieBoks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DieBoks:

Share

Category