Liezel's creative hands

Liezel's creative hands Im making Handmade items.

01/07/2021

NEEM KENNIS
Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van hierdie blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. JY HOEF NIE 'N ANTWOORD TE STUUR NIE.
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ons glo elkeen verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

TAKE NOTE
According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, we as admin are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of this page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. YOU DO NOT HAVE TO SEND A REPLY.
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

First Aid level 3 refill kits. R250. For you're office, home or vehicle.
08/02/2021

First Aid level 3 refill kits. R250. For you're office, home or vehicle.

Melkbeker, 4 koppies en 'n bakkie vir R250.
02/02/2021

Melkbeker, 4 koppies en 'n bakkie vir R250.

Tekkies vir R350 beskikbaar in wit, navy, maroon en pink peach met enige print van nr 3-8. Die vellies is R400 per paar ...
01/02/2021

Tekkies vir R350 beskikbaar in wit, navy, maroon en pink peach met enige print van nr 3-8. Die vellies is R400 per paar beskikbaar in camel bruin en coco van nr 6-11.Koerier teen R100 ekstra.

Middag almal. Wou julle net in kennis stel dat ek nou Annique verkoop. Sou jy belang stel kontak my gerus 0662374193 vir...
21/01/2021

Middag almal. Wou julle net in kennis stel dat ek nou Annique verkoop. Sou jy belang stel kontak my gerus 0662374193 vir die spesiale aanbiedings. Dankie

Hi almal. Ek verkoop Annique nou. As julle my wil ondersteun. Dankie Liezel 066 237 4193
19/01/2021

Hi almal. Ek verkoop Annique nou. As julle my wil ondersteun. Dankie Liezel 066 237 4193

Kitchen vegetables towels. R50 each. Contact me 0662374193.
18/01/2021

Kitchen vegetables towels. R50 each. Contact me 0662374193.

Gehekelde heksie met haar kat. R250 per stel. Op bestelling. Kontak my gerus.
16/01/2021

Gehekelde heksie met haar kat. R250 per stel. Op bestelling. Kontak my gerus.

R170 vir hierdie oulike kat. Op bestelling.
14/01/2021

R170 vir hierdie oulike kat. Op bestelling.

R190 vir hierdie oulike leeu. Op bestelling.
14/01/2021

R190 vir hierdie oulike leeu. Op bestelling.

R190 vir hierdie oulike hipo. Op bestelling.
14/01/2021

R190 vir hierdie oulike hipo. Op bestelling.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27662374193

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liezel's creative hands posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share