Kaleidoskoop Mark

Kaleidoskoop Mark Die eerste Vrydag van elke maand nooi ons jou om jou familie te bring en saam die gesellige atmosfeer en heerlike kos te geniet!
(1)

Hier is iets vir almal, speelplek vir die kinders, en lekker musiek.

Laaste dag van die Kaleidoskoop KersmarkVandag vanaf 07:00 - 13:00..Daar is ook live musiek vanaf 11:00 - 13:00🎵Kom eet ...
02/11/2024

Laaste dag van die Kaleidoskoop Kersmark
Vandag vanaf 07:00 - 13:00..

Daar is ook live musiek vanaf 11:00 - 13:00🎵

Kom eet en kuier lekker saam!

Sien julle daar!!!!🥳🎄

Lekker tye by die Kaleidoskoop Kersmark 🥳🥳
01/11/2024

Lekker tye by die Kaleidoskoop Kersmark 🥳🥳

Jongste besoeker by Kaleidoskoop Mark...
01/11/2024

Jongste besoeker by Kaleidoskoop Mark...

Klop die hittegolf!Ontsnap die versengende son en smul aan 'n verfrissende inkopie-ervaring in ons lugversorgde Kaleidos...
01/11/2024

Klop die hittegolf!

Ontsnap die versengende son en smul aan 'n verfrissende inkopie-ervaring in ons lugversorgde Kaleidoskoop Kersmark!

Kom geniet:
🌞Unieke skatte van plaaslike uitstallers
🌞Heerlike eetgoed en lekkernye
🌞Ontspannende atmosfeer
🌞Live musiek

Sluit by ons aan en koop in gemak!

GRATIS TOEGANG | ALLE OUDERDOMME WELKOM | SPEELPLEK VIR KINDERS | KONTANTLOSE MARK

Deel met vriende en familie en maak dit 'n koel dag uit!

☂️Nooi iemand saam en kom loer in by die Kaleidoskoop Kersmark hierdie week!☂️Saterdag 2 November vanaf 07:00 - 09:00 ka...
31/10/2024

☂️Nooi iemand saam en kom loer in by die Kaleidoskoop Kersmark hierdie week!☂️

Saterdag 2 November vanaf 07:00 - 09:00 kan jy kom smul aan heerlike Brêkfis CROISSANTS vir slegs R30-00 - 'n beter prys gaan jy nêrens kry nie👌👌

Kom kuier en eet lekker saam, ons sien julle daar!🥳

#

Belaglik goedkoop! Net R30 vir 'n BRÊKFIS CROISSANT... net tussen 7:00-9:00 Saterdag 2Nov by Kaleidoskoop Mark - langs G...
31/10/2024

Belaglik goedkoop! Net R30 vir 'n BRÊKFIS CROISSANT... net tussen 7:00-9:00 Saterdag 2Nov by Kaleidoskoop Mark - langs Green Olive by Doxa Deo Kameeldrift

Brêkfis CROISSANT @ R30 by Kaleidoskoop KersmarkSaterdag, 2 Nov 07:00-09:00Doxa Deo Kameeldrift
30/10/2024

Brêkfis CROISSANT @ R30 by Kaleidoskoop Kersmark
Saterdag, 2 Nov 07:00-09:00
Doxa Deo Kameeldrift

🎵Pedri Musiek is live by die Kaleidoskoop Kersmark Vrydag 1 November 18:00-20:00🎵Daar is baie opwindende stalletjies en ...
29/10/2024

🎵Pedri Musiek is live by die Kaleidoskoop Kersmark Vrydag 1 November 18:00-20:00🎵

Daar is baie opwindende stalletjies en 'n groot verskeidenheid eetgoed so kom geniet die geselligheid en onthou om iemand saam te nooi!!🥳🎄


https://www.facebook.com/share/p/owpvNUgtrCUyeYUT/

Die Kaleidoskoop Kersmark is gereed vir julle!!🥳🥳Nooi iemand en kom sê hello!
29/10/2024

Die Kaleidoskoop Kersmark is gereed vir julle!!🥳🥳

Nooi iemand en kom sê hello!

Address

Doxa Deo Str, Sefako Makgatho Oos (R513)
Pretoria
0035

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaleidoskoop Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaleidoskoop Mark:

Share

Category