03/01/2026
Goeie dag almal
Hiermee wil ons net al ons kliente n voorspoedige nuwe jaar toewens
Ons sal weer oop wees vir besigheid vanaf 6 Januarie 2026
Ons hoop om weer van julle te hoor
Groete
Jaco en Joey