Woodtechie

Woodtechie Personalised wooden décor & gifts made in SA. Our order pick-up times are as follows:
Mondays 15:30 - 18:00
Tuesdays to Fridays 15:00 - 18:00

From nurseries to milestones — we turn names & memories into timeless keepsakes.
🎁 Made to order | 🚚 Nationwide delivery

Shop now: www.woodtechie.com

🤍 From their first day... to their first school day.Time has a way of flying by, but the memories don't have to.At Woodt...
16/06/2026

🤍 From their first day... to their first school day.
Time has a way of flying by, but the memories don't have to.
At Woodtechie, we offer beautiful ways to preserve every stage of your child's journey – from birth boards and first-year photo frames to school years frames.
Because every chapter deserves to be remembered.

👉 Start capturing the moments that matter most.
https://www.woodtechie.com/photoframes/

You didn't just run a race. You became a Comrades finisher. 🏅Months of training. Early mornings. Long runs. Determinatio...
11/06/2026

You didn't just run a race. You became a Comrades finisher. 🏅
Months of training. Early mornings. Long runs. Determination.

Then came the finish line.

Our Comrades Achievement Board ar R322 was designed to celebrate that journey – a beautiful way to display your race photo and Comrades medal with pride.

Because a Comrades medal isn't just earned on race day. It's earned every step of the way.

👉 Celebrate your achievement with a personalised Comrades Achievement Board. https://www.woodtechie.com/product/achievement-board/

Daai medaljes lê mos orals… in ’n laai, op ’n rak… en jy vergeet amper daarvan 🏅Tot jy dit mooi ophang — en skielik sien...
02/06/2026

Daai medaljes lê mos orals… in ’n laai, op ’n rak… en jy vergeet amper daarvan 🏅
Tot jy dit mooi ophang — en skielik sien jy alles wat al bereik is.
By Woodtechie maak ons persoonlike medalje hangers met jou naam, sodat dit nie net netjies is nie… maar ook iets om trots op te wees.

Dis lekker om dit elke dag te sien.
👉 Gaan kyk gerus en bestel joune:
https://www.woodtechie.com/product/plywood-medal-holder/
💬 Wie in jou huis het die meeste medaljes? 😄

Julle van. Julle storie. Julle plek.’n Familie naambord van Woodtechie maak daai spasie net bietjie meer persoonlik — ie...
27/05/2026

Julle van. Julle storie. Julle plek.
’n Familie naambord van Woodtechie maak daai spasie net bietjie meer persoonlik — iets wat regtig soos júlle voel.

👉 Gaan kyk gerus en bestel joune
https://www.woodtechie.com/family-name-boards/

💬 Watter van sal op joune wees?

Opsoek na iets oulik vir ’n baba? 🤍By Woodtechie het ons ’n klomp mooi, persoonlike opsies — van geboorte bordjies en mi...
22/05/2026

Opsoek na iets oulik vir ’n baba? 🤍
By Woodtechie het ons ’n klomp mooi, persoonlike opsies — van geboorte bordjies en milestone discs tot naam betekenis bordjies.
Dis daai klein goedjies wat help om die eerste oomblikke vas te hou… en iets te hê om later weer na terug te kyk.
👉 Gaan kyk gerus wat alles daar is
https://www.woodtechie.com/baby-products/
💬 Koop jy vir jou eie baba, of as ’n geskenk?

Van daai eerste skoolfoto… tot die een met die matriekbaadjie 🤍Dis eintlik ongelooflik hoe vinnig dit alles gebeur.Een j...
18/05/2026

Van daai eerste skoolfoto… tot die een met die matriekbaadjie 🤍
Dis eintlik ongelooflik hoe vinnig dit alles gebeur.
Een jaar op ’n slag… en voor jy jou oë uitvee, is dit die laaste foto.
Ons skool jare foto rame van Woodtechie hou al daai oomblikke mooi bymekaar — op een plek waar jy dit elke dag kan sien.
Dis nie net ’n raam nie… dis ’n hele storie wat stadig vol raak.

👉 Bestel joune vandag
https://www.woodtechie.com/product/school-years-photo-frame/

💬 In watter graad is jou kind nou?

16/05/2026
Waaaaar in die wêreld?Dit was so lekker om kreatief te raak met hierdie mooi hout kaart vir Dr Janse van Nieuwenhuizen a...
14/05/2026

Waaaaar in die wêreld?
Dit was so lekker om kreatief te raak met hierdie mooi hout kaart vir Dr Janse van Nieuwenhuizen and Associates Inc. se kamers.

Kontak ons op Whatsapp 083 389 3737 om jou unieke idees te bespreek.

Address

89 Windswawel Street
Pretoria East
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27833893737

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woodtechie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Woodtechie:

Share

Category